Opsomming van Resensie
Leonie B - Nov 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Leonie
Dankie vir jou resensie.
Daar word nerens op Lekkerslaap se webtuiste melding gemaak dat daar n jacuzzi is. Daar is net n swembed.
Dankie
Feroza
Marco I - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en baie lekker.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Marco
Baie dankie vir jou resensie. Waardeer dit.
Mooi bly.
Dankie
Feroza
Jurie H - Des 2019
Gemiddeld
Kort 'n paar goed om dit te vergemaklik.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Jurie,
Baie dankie vir u resensie. Die akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid met geen stoof nie. Dit word op die webwerf van Lekkerslaap / Travelground geadverteer. Ek het ook 'n boodskap op die Lekkerslaap/Travelground se webwerf aan u gestuur en u meegedeel dat een stel handdoeke voorsien word en dat u ekstra handdoeke moet saambring of met Jezberry moet reël om u skoon handdoeke, die woonstel skoon te maak en skoon beddegoed te bied teen n fooi. As u probleme ondervind, was u baie welkom om my of Jezberry te kontak. Die kontaknommers was aan u deurgegee.
Dankie
Feroza
Louise S - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige netjiese kamer.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Louise,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Feroza
Adhin S - Aug 2019
Gemiddeld
Newman's Accommodation is a very neat and clean place.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Good day Adhin,
Thank you so much for your review.
Kind regards,
Feroza
Ralph M - Jul 2019
Gemiddeld
Beknop.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Ralph
Dankie vir jou rensensie.
Die plek is geskik vir 'n paartjie met 'n kind. Dit word so op LekkeSlaap en TravelGround se webtuiste geadverteer, daar is ook fotos van hoe die eenheid binne lyk. Ek het jou ingelig dat dit 'n oopplan eenheid is met 'n dubbelbed en slaapbank. Onthou asseblief hotel kamers is klein. Dit is ook 'n rookvrye woonstel. Volgende keer voordat jy bespreek lees asseblief op die webtuiste wat die woonstel insluit en vra of die plek geskik is vir 3 volwassene en of jy mag rook in die woonstel.
Dankie
Feroza
Cecelia H - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was okay.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Cecelia,
Baie dankie vir jou resensie.
Feroza
Victor A - Mrt 2019
Gemiddeld
Het dit baie geniet. Sal weer bespreek.
Newman's Akkommodasie's terugvoer
Goeie dag Victor
Dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ek is baie bly julle het die tydjie geniet.
Baie dankie,
Feroza
Rudi B - Des 2017
Gemiddeld
Ok.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom