Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Ngala Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karin C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ngala Lodge se diens was puik van die ontvangs, die verblyf en puik etes deur hul sjef Timothy. Netjies en skoon en baie gerieflik ingerig. Sal beslis dit weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verbly ooit waar ons gebly.

Timothy, Precious en Love somemore is wonderlike mense. Laat jou so welkom voel en fokus op al die klein dingetjies om jou verblyf gemaklik te maak. Almal so vriendelik, verblyf modern en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord: fantasties!

Ek beveel Ngala lodge ten sterkste aan vir enige iemand wat vir 'n naweek of vakansie wil wegbreek uit die stad. Die personeel het ons op hulle hande gedra. Hulle was baie bedagsaam, vriendelik en respekvol. Hou dit so. En die akkommodasie...wow! Die verblyf gee jou 'n ware gevoel van 'n lodge. Baie mooi, pragtig en skoon. Sien julle binnekort weer! 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngala Lodge se terugvoer

Dankie Gideon vir die mooi review! Bly julle het dit geniet. Sien uit na jul volgende besoek.
Annelize

Ngala Lodge
Gerhard J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ngala Lodge exceeded my expectations.

Was besonders lekker gewees. Almal was so vriendelik gewees, het dadelik tuis gevoel. Was baie netjies en skoon gewees. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice. Sal enige tyd terug soontoe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima verblyf!

Dankie vir ‘n onvergeetlike naweek! Die diens was uitstekend, elkeen het uit sy pad gegaan om seker te maak ons kom niks kort nie. Die lodge is pragtig, met fantastiese afwerkings. Ons sal vir seker baie binnekort terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Dit was die heerlikste ervaring! Timothy wat die lekkerste kos maak, Precious wat elke keer se tafel dek in iets interessants omskep, Lovemore wat die wildsritte 'n belewenis maak en Elias wat amper oor sy voete val om elke wens behoorlik uit te voer. Dit was die lekkerste huweliksherdenking ooit! Ons het amper skaam gekry dat hierdie 4 pragtige mense ons so bedien het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F
Enkelreisiger

Baie mooi, private en persoonlike plekke in die diepte van die stil bos.

Het wonderlik gebly, so pragtige plekkie in die stilte van die bos. Baie stil, privaat en die diens is baie persoonlik. Jy word baie goed versorg. Kos was ongelooflik lekker en game drive was netso lekker. Baie dankie aan almal by Ngala vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANsMpaSuCTsD0wuctalIBGuw5rSMQkHajVI9VBISa4fpl4UzzpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 485 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pride Of Africa Nature Reserve Haakdoringfontein 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.339662 28.385292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem