Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ngala Lodge is op ’n privaat natuurreservaat naby Pretoria en bied gehalte-verblyf in die bosveld. Dit is binne maklike bereik van die N1 tussen Pretoria en Polokwane, wat dit die ideale wegbreekplek maak.

Verblyf word in 5 luukse, gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste se gerief en privaatheid is die eerste prioriteit.

Daar is ’n swembad by die hooflodge, asook ’n eetkamer, stoep, TV-kamer, gemeenskaplike braai en kombuis.

Die braai-area langs die swembad bied die geleentheid om die wild te sien wat voor die stoep stop vir water.

Die lodge bied ook 2 wildritte per dag indien vooraf bespreek en gaste kan die bos en die Groot 5 in die eksklusiewe 6000 HA-reservaat geniet teen 'n ekstra koste. Daar is ook verskeie opwindende doendinge soos lugballonvlugte, voëlkyk, staptoere en kulturele ervarings in Dinokeng.

Dinokeng Reservaat is die eerste Groot 5-reservaat in Gauteng wat langs ’n ontwikkelde area is. Die lodge is net 40 minute van Pretoria af en ’n uur se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Ngala Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Ngala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANsMpaSuCTsD0wuctalIBGuw5rSMQkHajVI9VBISa4fpl4UzzpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 485 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pride Of Africa Nature Reserve Haakdoringfontein 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.339662 28.385292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem