Ngandu at Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ngandu at Sea is in Walvisbaai aan die Weskus van Namibië geleë. Gaste kan gehalte-verblyf geniet en die eenhede is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Dit is naby Walvisbaai-lagoon en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 17 kamers met 'n uitleg wat geskik is vir elke groep se behoeftes. Daar is enkelkamers vir enkelreisigers, dubbelkamers en 1 gesinseenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met DStv-kanale, 'n telefoon, alarmstelsel, kluis en tee-en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die tarief sluit ook ontbyt en ander maaltye in teen 'n addisionele koste, mits vooraf reëlings getref is. Konferensiefasiliteite is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ngandu At Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za