Dinokeng Akkommodasie by Ngiri Safaris | LekkeSlaap
+50

Ngiri Safaris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ngiri Safaris is in Gauteng geleë, sowat 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Ngiri Safaris word deur die eienaar bestuur om 'n puik ervaring vir besoekers te waarborg. Daar is 3 chalets en 2 houthutte wat ideaal is vir selfsorg.

Wildritte word gedoen met Land Rovers wat spesifiek omskep is vir dié doel. Begeleide wildritte op vierwielmotorfietse word ook gedoen. Ons bied 'n inleiding tot skuba- en skubaduikklasse, boogskiet en kleiduifskiet. Daar is ook begeleide staptoere, warmlugballonritte en mikrovliegtuigvlugte naby Ngiri Safaris.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 61 resensies vir Ngiri Safaris
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Ngiri Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0ZjJkYjU2LTgxNWUtNGMxMy1iZWE1LWU3OGJhOTE3YmUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 61 5 1 5 39 Laksman Street Welgevonden 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.367936985935 28.406336903572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za