Wellington Akkommodasie by Nglovo House | LekkeSlaap
+8
+8

Nglovo House

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Wynlandgoed 32, Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nglovo House is 'n lieflike grasdakhuis op die Onverwacht Wynlandgoed in die hartjie van Wellington, waar gaste die rustige plattelandse atmosfeer kan geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste in 1 koningingrootte-bed en 5 enkelbeddens, en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n eetkamertafel en -stoele, en 'n kroegarea wat toegang bied tot die omheinde tuin met 'n verfrissende plonspoel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond en stoof. Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Wellington spog met verskeie wynplase, en gaste kan die Bontebok Ridge-reservaat, Jorgensen's Distillery en die Wellington Museum besoek. Ander doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Nglovo House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Nglovo House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Onverwacht Wynlandgoed 32, Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nglovo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Wynlandgoed 32, Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YjZjNGIyLTZjYjctNDIzZS05MTEwLTdlZTU1ZjI2NTg3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 32 Onverwacht Wine Estate Addy Road 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.63254797562 19.002153924823
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za