Nguni Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R22, Kuleni Wildpark, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nguni Lodge skuil tussen die bome in die Kuleni Wildreservaat. Dis 'n privaat reservaat van 17 hektaar in die hartjie van die suidelike Maputaland-streek.
Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met satellietkanale.
Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike onderdakstoep met stoepmeubels. Dit lei na 'n dek met 'n vuurput, braai, swembad en uitsig oor die bosveld.
Slaapplek
’n Bespreking by Nguni Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Ligging
- R22, Kuleni Wildpark, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R22, Kuleni Wildpark, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom