Nasionale Krugerwildtuin Suid Akkommodasie by Ngwenya 90 | LekkeSlaap
+5

Ngwenya 90

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whisky-plaas, Tenbosch-pad, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 376 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ngwenya 90 is aan die skilderagtige oewer van die Krokodilrivier geleë met 'n uitsig oor die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Die eenheid het gemaklike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer en die tweede badkamer beskik oor 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 ekstra kinders.

Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof asook ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. In die sitkamer is daar 'n leerbank, slaapbank en 'n platskerm-TV met DStv-hotelpakket. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eetkamerstel en 'n ingeboude braai wat 'n skouspelagtige 180 º-uitsig oor die Krokodilrivier en die nasionale park het.

Gaste het toegang tot al die geriewe by Ngwenya Lodge wat 'n spa, restaurant, speelarea vir kinders, snoepwinkel, swembaddens en tennisbane insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Whisky-plaas, Tenbosch-pad, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 376
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 376
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whisky-plaas, Tenbosch-pad, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNzViNzQ2LTI5ZjgtNGEzNy05ZDA0LWJhYWNmYjlkYTI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 376  per nag (plek vir 6) Farm Whisky Tenbosch Road 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.37668 31.858803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za