Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nhlambanyathi Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the A1108 Pad, , 10 km from Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nhlambanyathi Lodge bied selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing net 10 km van die hoofstrand in Sodwanabaai af, en net 8 km van die naaste winkelsentrum af. Dit sal voel of jy in die bos is, maar ook naby aan die see terwyl jy by Nhlambanyathi Lodge is.

Ons het standaard houthutte met slaapplek vir 2 en 4 gaste elk en ook 'n luukse hut. Die standaardhutte is in die bos weggesteek om privaatheid te verseker en elkeen het 'n klein stoepie. Die hutte maak gebruik van gemeenskaplike badkamers en 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n braaiboma langs dit. Die luukse hutte het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv.

Die groot gemeenskaplike kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, mikrogolfoond en al die ander benodigdhede in. Die kombuis word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike braai-area en swembad vir die warmer dae.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Nhlambanyathi Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Off the A1108 Pad, , 10 km from Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nhlambanyathi Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the A1108 Pad, , 10 km from Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNTFlYmJlLWQ0YmEtNDJjOS1hMjQ5LTk2ZWU0N2M5ZjYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Off the A1108 Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.540236641574 32.59398414188