Nia on 131

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nia on 131 bied gerieflike B&B in Rondebosch, net 2,4 km vanaf Nuweland Krieketstadion en 4 km vanaf Nuweland Rugbystadion.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat 2 standaard-koningkamers en 2 gesinsuites insluit. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het sitareas en 'n stoep. Soggens is 'n kontinentale of buffet-ontbyt beskikbaar.

Die B&B bied ook 'n swembad, terras, gemeenskaplike sitkamer, veilige parkeerplek, tuin met tuinmeubels en lugversorging. Braaigeriewe is beskikbaar. Nia on 131 is 3,2 km vanaf Kenilworth Renbaan en 3,7 km vanaf Universiteit Kaapstad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nia On 131 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za