Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nibela Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 346

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Nibela Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elizabeth M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n asemrowende uitsig oor die meer.

Ons huisie was baie goed ingerig en toegerus. Die huisie is baie privaat en tussen die plantegroei dat dit voel asof jy in 'n woud is. Die uitsig oor die meer is pragtig. Die etes was baie lekker met 'n groot verskeidenheid om uit te kies. Die personeel was almal so behulpsaam en vriendelik dat ons definitief weer Nibela sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Close to nature in the heart of Zululand!

Views to die for! And the peace and quite was just what we needed to unwind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat ‘n oulike plek! Love die omgewing en als om dit. Sal dit vir seker meer bemark sodat meer mense dit kan geniet. Absoluut 'n gem in SA. Bly om te hoor daar is 'n opgradering van al die chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H
Saam met vriende

Lieflike atmosfeer met vriendelike mense en heeerlike kos

Sedert ons bespreking gedoen is het alles baie goed gegaan. Ons is selfs 'n dag voor ons aankoms gekontak om seker te maak dat alles in orde is. Vriendelike ontvangs - mees behulpsame werkers. Die kamers is gemaklik met TV en lugversorging. Moontlike opknapping nodig so hier en daar. Die etes was van uitstaande gehalte!! Vriendelike eienaars. Lekker staproetes, bird viewing ens ens ens. Jammer van die ver grondpad tot by die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibela Lodge se terugvoer

Geagte, Ria,
Baie dankie vir u posetiewe terugvoer en komplimente oor die staf en kos. Die grondpad probeer ons so goed as moontlik instand hou en gelukkig is dit 'n pragtige omgewing waarin u kan terug sit en afskaal. Hoop om u gou terug te verwelkom by die oord. Vriendelike groete, Nibela.

Nibela Lodge
Johan S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige wegbreekplek.

Personeel is van die beste wat ek beleef het en laat jou baie spesiaal voel. Toergids ken die ongewing en area weens jare se ondervindig. Gasvryheid is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibela Lodge se terugvoer

Geagte Johan,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Nibela.

Nibela Lodge
Retha K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Retha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging!

Ons het 'n week in Nibela Lodge gebly. Sjef Cindy het baie kreatiewe en heerlike kos bedien. Die staf was vriendelik en behulpsaam. Die ligging is stunning en baie privaat. Die vierwielmotorfietsrit was definitief die moeite werd. Die Lodge het so bietjie TLC nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldi V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi V
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik!

Ons het gerus, heerlik geëet, gestap en vierwielmotorfietse gery. Die grondpad na die oord is in 'n goeie kondisie en ry maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, natuurskoon en lekker kos.

As jy wil afskakel en rus is hierdie die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dereck J - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a 5-star quality stay

I really did not expect the standard of welcoming, service and accommodation. Extremely delighted! We had a fabulous time! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Saam met vriende

What a spectacular place!

Everything was exceptional. Two worries though: Checking in did not go smoothly: our reservation was for five singles and all three chalets had double beds! So we had to change to chalets with single beds. Our second worry was: On the access road, about 10km from Nibela, a group of boys were 'building' a speed hump across the road... as we passed, they demanded gifts (not asked, nor begged, but demanded!). I just drove on past. This happened on our way in and out. The obvious purpose of the speed hump is to cause vehicles to slow down sufficiently to be able to intimidate them... This is my safety concern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Gesin met tieners

Sarel en Melanie is duidelik baie goed in beheer van hierdie Lodge. Dit word goed bestuur en daar word goed na gaste se welsyn omgesien. Die Lodge is pragtig weggesteek in die bosse met 'n paar chalets wat 'n ongelooflike uitkyk het oor die meer. Dit voel of 'n mens in Tarzan se wêreld bly met die chalets wat met hout loopplanke aan mekaar verbind is. Die werklike opset is 10 maal beter en mooier as die foto's op die webtuiste! Dis 'n ware rusplek (met baie aksie en aktiwiteit indien jy daarna soek).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bheki D - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bheki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recepion and staff are very well trained and friendly

The facility was just fantastic - the view of a lake from our bedroom was beautiful! Thank you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie N - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful furnishings, special surrounds, elegant, upmarket, felt very spoilt

Wish we could've stayed longer, wonderful hosts, accommodation top class, designed to feel private, very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus E - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay!!!!

Excellent

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The website is very misleading.

Accomodation and surroundings very pleasant, the biggest problem is the long distance on bad roads off the main road. Any days out take at least 40 minutes to reach tar road. There is also not much to do, disapointing that the quads were unavailable, TV's in the rooms would have helped. We would recommend a maximum of 3 days, we stayed too long at 6. Staff very friendly, food excellant, management could have made more effort on a personal level with the guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan M - Apr 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M
Gesin met tieners

Will recommend Nibela Lodge to all my friends

Great location, good food and well managed lodge. All lodge personnell very friendly and proffesional. I will return for another visist and will, recommend Nibela to all my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nibela Skiereiland, iSimangaliso Vleilandpark, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb0ab5a21cf187c202de74024a435997b5cdad3cbea274b00f4e8747c950fd4a94cd2143d02b05de81d2959c7e1f8dae8af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Nibela Peninsula iSimangaliso Wetlands 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.983448550508 32.428636550904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem