30% af Kry 30% af vir verblyf voor 23 Mei 2020
Strand Akkommodasie by Nice and Cosy | LekkeSlaap
+12
+12

Nice and Cosy

  • Blits-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R600 R420 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 102, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nice and Cosy is 'n selfsorgwoonstel langs die eienaar se hoofhuis in die Lochnerhofarea in die Strand, ongeveer 1 km van die strand af. Die eenheid het 'n privaat ingang van die privaat motorhuis af.

Dié woonstel het 1 en 'n half slaapkamers, lugversorging, slaapplek vir 3 gaste en 1 badkamer. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en daar is ook 'n platskerm-TV wat aan die sitkamer se DStv gekoppel is. Die privaat badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra kamer met 'n enkelbed tussen die slaapkamer en die badkamer wat 'n tuimeldroër en wasmasjien bevat.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n tafel, 'n stoel en 'n platskerm-TV met 'n versameling DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar. Buite is daar 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

Troeteldiere word by Nice and Cosy toegelaat. 'n Vroeë-inklok of laat-uitklok is beskikbaar, indien reëlings getref is en dit moontlik is. Daar is net 1 motorhuis beskikbaar vir 'n voertuig van 4,3 m, ongelukkig is daar nie plek vir 'n sleepwa nie.

Diere word toegelaat. Gaste kan reël om vroeër in te klok en later uit te klok. Die Strand is ideaal vir aktiewe en rustige vakansies, romantiese en gesinsvakansies, asook lekker wegbreke saam met vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Nice and Cosy sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Nice and Cosy
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Sarel Cilliersstraat 102, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nice and Cosy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R420
per nag (vir 3 persone)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R600
Vanaf R420
per nag (vir 3 persone)
was R600
Vanaf R420
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 102, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT15JOftEoAgUtjrrsUxEc7gJc2m6OlQwlyjLSYvWOzwnH0sOWl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R420  per nag (vir 3 persone) 10 5 1 5 102 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.108253548108 18.831157833338
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za