Sonnedal Akkommodasie by Nice by Nature Guesthouse | LekkeSlaap
+48

Nice by Nature Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Nice by Nature Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Alida C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Alida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye personeel.

Rustige atmosfeer.

Mercia V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mercia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die honeymoon suite bespreek en het 'n ander kamer ontvang.

Ons het gereël om baie laat in te klok. Daar is gesê die sekuriteitswag sal vir ons die sleutel gee. Ons het 'n kleiner kamer met 'n klein bed en badkamer ontvang. Die bed was ook gebreek aan die een kant. Anders as dit is die plek skoon en netjies. Ons is baie vroeg weer uit. Het nie die ontbyt gehad om terugvoer te gee nie.

Je'zelle K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Je'zelle K
Saam met vriende

Was baie rustig.

Was 'n rustige plekkie, naby aan alles en vriendelike staff. Ontbyt was heerlik.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Thank you Je'zelle for your lovely review. We hope to be able to host you here again.
Regards,
Shelley

Nice by Nature Guesthouse
Ruvanne V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruvanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Wat jy sien is wat jy kry.

Pieter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy regtig graag wil wegkom van die samelewing maar tog ook nie te ver weg nie, dan is die plek ideaal.

Ek het net twee klagtes. Daar is geen lugreeling nie. Net 'n dakwaaier wat skaars werk. Die TV in die blyplek is ongelooflik klein en daar is ook geen DStv-pakket nie. Slegs Openview.

Lidia E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Nice by Nature het ons vreeslik beïndruk - diens wat uitstekend. Niks was te veel moeite nie, plek baie goed in stand gehou. Well done Shelley and team - Nice by Nature is run "like a well oiled machine".

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Many thanks, Lidia, for this review.
It really is nice to be acknowledged for our hard work in keeping the place running smoothly.
I am so glad you enjoyed your time with us and we hope to be able to host you again.
Kind regards,
Shelley

Nice by Nature Guesthouse
Wian S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian S
Gesin met klein kinders

Aan te beveel.

Vriendelike diens, skoon en rustige atmosfeer.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Hi Wian, baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly.

Nice by Nature Guesthouse
Susan M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag.

Tuine rondom chalet onnet en verdroog. Kamerplan nie na wense nie. Geen asblikkies nie, oop bad bied geen privaatheid nie, gloeilampe in kamer wat nie werk nie.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Hi Susan

Baie dankie vir die terugvoer.

In verband met die tuin, ons het nog nie goeie reën gehad nie, hou in gedagte dat ons skaars uit ons winter seisoen gekom het.
In die 2 dae wat julle hier gebly het, kon julle gerus by my of ontvangs aanmeld dat julle nie gemaklik was met die oop-plan badkamer nie. Ons het ander kamers beskikbaar gehad en ek is seker julle kon sien ons was nie vol bespreek nie.
Ek het selfs vir julle plan gemaak met julle trou koek toe julle laat hier aangekom het Vrydag middag, en seker gemaak dit kom niks oor tot en met Saterdag tot julle gery het na die trou onthaalsaal toe. Steeds het julle niks genoem van die kamer nie. Ek sou meer as gewillig gewees het om julle te gemoed te kom.

Ons verstaan ons kan nie alle gaste ten alle tye gelukkig hou nie en ek is jammer dat julle voel dat julle nie waarde vir geld gekry het nie.

Nietemin, vra ek omverskoning.

Groete
Jené

Nice by Nature Guesthouse
Tersia V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Enkelreisiger

Ek was aangenaam verras met al die aspekte wat Nice by Nature bied.

Vandat ek ingeboek het tot en met die oggend wat ek vertrek het was ek aangenaam verras met die vriendelike en behulpsame personeel by Nice by Nature. Kamer was gerieflik en skoon en alles wat 'n mens kan nodig hê en meer was beskikbaar in die eenheid. Die informasiepakket in die eenheid sit alles so mooi uiteen, van besienswaardighede, kuierplekke, winkels en afstande word aangedui. Ek kan julle regtig aanbeveel en dankie weereens vir 'n heerlike verblyf! Julle elkeen is tops!

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Tersia,
Baie, baie dankie vir die pragtige aanbeveling! Ons is so bly jy het dit geniet, ons hoop om julle gou weer te sien!
Mooi bly.

Nice by Nature Guesthouse
Estie G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly dankie.

Die aspek wat die meeste vir ons uitgestaan het was hoe vriendelik en behulpsaam die personeel was.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Estie,
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit vreeslik. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Nice by Nature Guesthouse
Christo B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shalom.

Dit was puik. Net een punt: Ons eet nie "bacon" en daar was nie vir ons 'n plaasvervanger aangebied nie. Verder sien hulle ons beslis weer.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Toda Raba, Christo.
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Nice by Nature Guesthouse
Marius P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met klein kinders

Warm en gerieflikke gemoedsrus.

Reg van die begin het Shelly, Griffin en die res van die personeel die toon gestel vir 'n heerlike nawekie weg van die huis af. Hulle was vreeslik behulpsaam en het selfs vir ons 'n vuurtjie aanmekaar geslaan in die binne-stoof wat baie welkom was op 'n wintersdag. Die stofie het effens rook gemaak binne wat vir 'n paar minute effens ongemaklik was, maar dit was darm redelik vinnig oorkom en die hitte het dit als die moeite werd gemaak. Verder was ontbyt wonderlik, die diens altyd vriendelik en die verblyf in die haak. My kleuter het homself gate uit geniet op die klimraam en swaaie, en het elke bult uitgehardloop op pad, en opsoek na die krokodille in die rivier. Ons sal definitief weer probeer inloer!

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Thank you Marius, for a great review. It was a pleasure having you here.
We hope to be able to host you again sometime in the future.
Jammer, maar my Afrikaans is beter as ek praat as wat ek skryf.
Regards,
Shelley

Nice by Nature Guesthouse
Remi D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Remi D
Gesin met klein kinders

Heel gemaklik.

Sal Nice by Nature Guesthouse aanbeveel vir 'n rustige wegbreek naby die stad.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Remi, baie dankie vir die aanbeveling!
Dit word hartelik waardeer.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Mooi bly!

Nice by Nature Guesthouse
Elmien R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien R
Enkelreisiger

Wonderful trip and experience, will most definitely stay here again.

Had a great stay. People are very friendly and helpful and the place is absolutely beautiful, will definitely stay here again.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Elmien, thank you so much for your kind words!
It was an absolute pleasure to host you and we wish to see you again in the future.
All the best!

Nice by Nature Guesthouse
Esme V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Die ideale wegbreekplek vir intieme paartjies of groepe naby Pretoria. Die personeel baie professioneel, kos was heerlik en paaie baie goed. Die uitleg binne en buite fantasties mooi. Besoek julle gou weer.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Esme, baie dankie vir jou terugvoering.
Dit word hartelik waardeer. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.
Ons wens al ons gaste was so aangenaam soos julle.

Baie groete en ons hoop ons sien jul gou weer!

Nice by Nature Guesthouse
Isaac M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M
Saam met vriende

Superb.

I enjoyed staying there and the staff I would rate 10/10 as they were always helpful. I had problems with my car and was treated as if I was being helped by a professional mechanic. Thanks, staff and the owner of the place, you have a great place, even for weddings.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Isaac, it was lovely hosting you.
We definitely had quite the adventure regarding the car! We hope the car is running smoothly now.
We look forward to seeing you again.

Nice by Nature Guesthouse
Dawie K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie K
Saam met vriende

Ver, nie baie skoon, en warm kamers sonder lugversorging.

Hek is baie baie nou, kon amper nie duur kom met trailer. 5 km op grondpad. Nie mooi. Plek nie baie skoon en netjies nie. Lakens het groot vuil kolle opgehad. Plek lyk baie misleidend op foto's en op site. Sal nie weer daar bly.

Connie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid binne in die gejaag van Johannesburg.,

Vriendelikheid, netjies en rustig. Almal was behulpsaam, ete was fantasties, regte homecooked meals... loved it.

Nice by Nature Guesthouse's terugvoer

Dear Connie,

Thank you for the awesome review, it is much appreciated.

Regards,
Shelley

Nice by Nature Guesthouse
Susan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean.

Very neat and clean accommodation. Very friendly staff and very nice breakfast. Will definitely book again.

Lynette P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Absoluut stunning!

Baie vriendelike ontvangs. Die kamers is netjies en smaakvol gedoen. Die buite stort is "to die for". Ontbyt was smaaklik en heerlik voorberei. Alle personeel is vriendelik, netjies en baie behulpsaam. Die terrein met al die diere is 'n plaas belewenis en ons sal definitief enigiemand daarnatoe aanbeveel. Baie dankie, Johan en al jou personeel!

Jeannette W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette W
Gesin met tieners

Nice by Nature Guesthouse is peaceful and quiet

The place is peaceful and offers tranquillity. The vegan group were very taken aback by the menu offered to them, as it was the first time they've enjoyed their meal away from home in such a setting. The only recommendation for improvement, is the road must be fixed.

Eugene F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel vriendelik, verblyf baie lekker.

Die pad na nadat jy afgedraai het vanaf hoofweg is baie sleg.

Kelvin F - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin F

Great

A lovely stay, very clean.

Julie G - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie G
Gesin met tieners

Lovely atmosphere

We found Nice by Nature a delightful place to stay and only wish it could have been longer but we only over-nighted for a wedding in the area. The grounds are gorgeous and the staff are absolutely delightful, helpful, welcoming and friendly I was impressed at having more than one or two teabags available in the room... as was one of the resident cats who shared quite happily with me "his milk" I would definitely like to stay again!

Rene T - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike rustige en ontspanne atmosfeer.

Ons sal verseker weer Nice by Nature besoek. Daar was nooit 'n gevoel van gejaagd wees nie. Was beslis die moeite werd.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indabalaan, Plot 45, Honeydew, Krugersdorp, 1745, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNzQzZjAxLWVkY2UtNDU5My04Y2NhLWIwZTIzYzQ1ZjhiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 145 Indaba Lane Honeydew 1745 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.064686978486 27.873590760574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za