L'Agulhas Akkommodasie by Nicobar | LekkeSlaap
+11
+11

Nicobar

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicobar-straat 9, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nicobar bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in L'Aghulas en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is oorgenoeg spasie in die ingeboude kaste wat die eenheid ideaal maak vir langer verblyf. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is rusbanke en 'n TV met DStv in die sitarea en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam 'n maaltyd kan geniet.

Binnebraaigeriewe is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie klein, knus gesinskothuis is in 'n nuwe ontwikkeling in Agulhas waar die strate na skepe vernoem is wat eeue gelede skipbreuk gely het aan die Suid-Afrikaanse kuslyn. Die Nicobar was 'n Deense skip wat in 1783 aan wal geloop het.

Slaapplek

’n Bespreking by Nicobar sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nicobar-straat 9, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicobar-straat 9, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5lOmFFe5O0lkEmi2qUkPkpP1cUVHWiCVwJyPrjI9nUfcLEmxS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 9 Nicobar Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.825076732479 20.002666353451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za