LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nieshout Cottage | LekkeSlaap
+16

Nieshout Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eindelikplaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nieshout Cottage is tussen inheemse bome en sitrusboorde in die Sondagsriviervallei geleë. Dié sitrusplaas is 2 km van die dorp Kirkwood af en net 37 km van die bekende Addo-Olifantpark af. Kirkwood het verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir maksimum 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, en die tweede enkelbed is in die leefarea. Daar is 1 badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook WiFi.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan en yskassie. Daar is 'n eetkamertafel met genoeg sitplek, breekware en eetgerei vir 4 gaste.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe, stoepmeubels en veilige onderdakparkeerplek. Daar is 'n swembad op die perseel wat gaste kan benut.

Gaste kan tussen die sitrusboorde gaan stap of voetslaan deur die velde en berge op die plaas. Een van die gashere, Stef Delport, het breedvoerige kennis oor die geskiedenis en botanie van die omgewing en deel dit graag.

Ander doendinge sluit geskiedkundige stories en boeklees in die huis se biblioteek in.

Slaapplek

’n Bespreking by Nieshout Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Nieshout Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eindelikplaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nieshout Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eindelikplaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlYWU4NDM5LWVlMzAtNGEzNS04MDdkLTgwOTcwZTFjOTA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Eindelik Farm Kirkwood 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.39057373245 25.423527359962
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!