LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nieshout Cottage | LekkeSlaap
+16

Nieshout Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Nieshout Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annette N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Rustig.

Oulike kothuis. Omring met sitrusboorde en pragtige berge. 'n Lushof vir 'n moeë reisiger. Tannie Meredith en oom Stef is warm en vriendelike gashere.

Nieshout Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit was `n voorreg om sulke vriendelike, netjiese gaste te huisves.

Nieshout Cottage
Adri S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer met groot inheemse tuin. Vriendelike behulpsame eienaars. Cottage gerieflik voorsien van die nodige.

Alhoewel op 'n plaas tussen sitrusboorde, is die dorp naby vir die nodige aankope. Op 'n plaas, dus grondpaaie wat dalk sommige mense met klein motors kan pla.

Nieshout Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was heerlik om julle ontmoet en huisves.
Gelukkig is die grondpad na ons plaas presies een kilometer lank en in `n goeie toestand.

Nieshout Cottage
Elkerine R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elkerine R
Saam met vriende

Vriendelike mense wat die ekstra pad stap!

Dankie vir julle hulp om 'n ma se hart gemoedsrus te gee so oor 'n lang afstand!

Marinus V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V

Aangename, rustige plaasverblyf.

Ons is hartlik ontvang en die verblyf wat ons ervaar het, is soos wat dit op die meegaande foto's aangedui word. Die gasvrou en gasheer is 'n vriendelike en kundige egpaar en het telkemale navraag gedoen oor ons welstand en het hulp aangebied, sou ons tekort skiet. Hulle kon ons ook adviseer ten opsigte van reisroetes in en rondom Addo en beskik oor kundigheid wat besoekers kan inlig oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe. Ons sal graag weer Kirkwood en Addo wil besoek en gebruik wil maak van die kundigheid wat hulle bied.

Cheryl G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het dit geniet om by Nieshout Cottage te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay.

We enjoyed our stay Nieshout cottage.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eugene P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Found the cottage nice and tranquil on the farm and close to everything.

On arrival, we met up with Meredith who was very friendly and helpful explaining everything to us. The directions received was perfect.

Angela B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B
Gesin met tieners

Comfy cottage and friendly hosts.

We had a lovely stay with our teenagers and toddler, the cottage was very comfy and had everything we need. Lovely hosts, thank you for a relaxing 2 days.

Mariana V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Gesin met klein kinders

Plattelandse gasvryheid waarheen mens weer en weer sal wil terugkeer!

Elke oomblik van ons wegbreek in Kirkwood was onvergeetlik, van die oomblik wat ons die dorp binnegery het en die geur van lemoenbloeisels die kar gevul het, tot die laataand-braaivleis in die lowergroen boomryke oase van Nieshout se tuin. Die oom se kennis oor die gebied wat hy graag deel, en sy liefde vir inheemse bome is aansteeklik! Die verblyf is gerieflik geleë vir daguitstappies na Addo, Port Elizabeth en ander besienswaardighede of die Adrenalin Addo vir die meer avontuurlustige reisigers. Ons het gerieflik gebly en sal graag weer wegbreek hierheen!

Jeanette N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, gemaklik en skoon.

Baie goeie verblyf. Vriendelik en veilig.

Lucille B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B
Saam met vriende

Gets my vote for good-value-for-money.

The booking process went smoothly and host Meredith was warm and welcoming, pointing us in the right direction and showing us where what was and I must say, considering it is a very reasonably priced establishment, she had thought of everything, even sweeteners and insect repellent, which you need being near the Sundays River. I can just imagine the joy of wallowing in that pool on a hot summer’s afternoon, which is set in a pretty garden surround. If there’s a next time I would like to spend time in their library, her husband is a historian, a tour guide and I would think a raconteur of some repute. Would make for an interesting conversation.

Nieshout Cottage's terugvoer

Thank you for your kind words,

Regards,
Meredith

Nieshout Cottage
Anna L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great atmosphere and tranquil environment.

Beautiful, cosy and wonderful place.

Janine N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met tieners

Mooi, veilig en rustig.

Eienaar baie gasvry. Mooi omgewing en baie rustig. Mooi plekkie en alles wat jy nodig het.

Raihaanah B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raihaanah B
Besigheidsreis

Amazing, tranquil environment and wonderfully accommodating people.

See stars.

Gerda L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was glad nie beïndruk met die plek nie.

Ek wou gaan swem, maar toe ek in swembad klim was dit so glibberig van die slyk. Nie baie skoon nie, Ons wou ook die krieket op televisie kyk, maar die televisie word vanaf die huis bestuur.

Nieshout Cottage's terugvoer

Beste Gerda,
Ek is baie jammer dat jy nie 'n bevredigende ervaring by ons kothuis gehad het nie.
Jy kon, soos ek aan al my gaste met die verwelkoming verduidelik, net gevra het dat ons die TV kanaal vir julle verander.
Dis ook baie jammer dat jy ons nie ingelig het dat die swembad toestand nie na jou sin was nie, ons kon dadelik iets daaraan kon doen.
Vriendelike groete,
Meredith Delport

Nieshout Cottage
Nico V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig met vriendelike ontvangs.

So lekker gewees. Die swembad was beslis 'n wenner. Als wat jy nodig het is daar. Dankie vir die interessante stories Stef. Sal beslis weer by julle boek.

Rianne M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prys was baie billik, maar het nie aan die verwagting, soos op die advertensie voldoen nie.

Huis baie basies toegerus. Geen warm water in die kombuis nie.

Kobus C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secluded and friendly.

Though not luxurious in any way, this was a lovely place to stay. Stef and his wife are warm and friendly and the grounds are delightful and peaceful. It is the perfect place to relax. Lots of hot water, comfortable beds and well-equipped kitchen.

Pamela S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Dit was 'n pragtige klein cottage huis.

Ronel G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het 1 aand daar oorgeslaap, lekker rustige plaaslewe.

Willem V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time there.

The hosts were very friendly, the cottage was on a lovely citrus farm.

Elmarie T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, knus en ontspannend.

Baie goed geleë, alles was netjies en gerieflik.

Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eindelikplaas, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlYWU4NDM5LWVlMzAtNGEzNS04MDdkLTgwOTcwZTFjOTA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Eindelik Farm Kirkwood 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.39057373245 25.423527359962
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!