Nieu-Zebra

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nieu-Zebra is geleë in die hartjie van die unieke dorpie Nieu-Bethesda, die tuisdorp van Helen Martin se wêreldbekende Uilhuis. Hierdie skilderagtige dorpie is geleë in die groen vallei aan die voet van die Sneeuberge, naby aan Compass-berg.

Nieu-Zebra is eksentriek versier, maar dit is gerieflik en pas by Nieu-Bethesda se atmosfeer. Die huis is volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 8 persone. Daar is een slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens. Twee addisionele beddens is beskikbaar in die leefkamer en die badkamer is toegerus met 'n stort. 'n Volledig toegeruste kombuis, leefkamer en buitebraaigeriewe vorm ook deel van die huis.

Die gastehuis is letterlik om die hoek vanaf die Uilhuis, Fossielmuseum, restaurante en galerye. Die dorpie het selfs sy eie brouery. Gaste bly altyd lekker in Nieu Zebra en Nieu-Bethesda is altyd 'n besoek werd.

Slaapplek

'n Bespreking by Nieu-Zebra sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 6 persone
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nieu-Zebra gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za