Langebaan Akkommodasie by Nieuland 1053 | LekkeSlaap
+26
+26

Nieuland 1053

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 101 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapenjacht 1053, Country Estate, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nieuland 1053 is in Langebaan Country Estate geleë. Die gholfbaan is deur Gary Player ontwerp en is halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos.

Die eenheid is gerieflik gemeubileer met goeie meubels en toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n TV met DStv (Hotelpakket). Weens die droogte is die wasmasjiene nie beskikbaar nie, tensy gaste 7 dae of langer bly. Die huis het 2 ingeboude braai-areas, een in die sitkamer op die onderste verdieping en een in die braaikamer op die boonste verdieping met 'n pragtige uitsig oor die gholflandgoed. Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers het hul eie aparte badkamers. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien.

Die huis bied die tipiese rustigheid van Langebaan met 'n ryk voëllewe in die klein inheemse tuin. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Nieuland 1053 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Nieuland 1053
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Schapenjacht 1053, Country Estate, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuland 1053 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapenjacht 1053, Country Estate, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdQkUcS9ikD4lQhM7vP5MQAhejJFOAv7nidPaLyGhWf6HhEmGU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 101  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1053 Schapenjacht Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.078564254054 18.049452521554
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za