Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuview Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Nieuview Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Diana K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paternoster paradise.

Wonderful luxurious cottage - quiet and well situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging. Die huis is veilig en het alle benodighede.

Dit sou lekker gewees het om 'n bystandkrag-eenheid of solar-installasie teen beurtkrag te kon hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Paternoster is 'n pragtige bestemming, veral in die lente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat jul die tydjie in Paternoster geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Naomi

Nieuview Cottages
Carien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Let op fynskrif - dit is 3 eenhede wat d.m.v deure aanmekaar verbind is, met swembad in die middel.

Ons grootste motivering was 'n seefront eenheid. Ongelukkig het eenheid 3 basies 'n seeuitsig vanaf die toilet. Daar is 'n baie klein stoepie waar jy weereens die see kan sien. Die voorste 2 eenhede het wel 'n lieflike see-uitsig. Lees dus fyn om nie onder 'n wanindruk te wees dat al 3 eenhede 'n seefront is nie. Die eenheid is luuks en goed toegerus. Ek glo dit sal fantasties wees as dit 'n groot groep mense is wat steeds privaat wil gaan slaap, maar tog saam wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die tyd wat daaraan spandeer is.

Dis is belangrik om na die beskrywings van elke Cottage te kyk voordat besprekings gemaak word. Die foto's sal ook duidelik wys hoe elke eenheid lyk. Neem ook asb kennis dat die eenheid sonder see-uitsig goedkoper as die ander is en baie keer bespreek mense die goedkoopste eenheid sonder om te lees wat die eenheid bied.

Dit is heerlik indien 8 mense daar bespreek en die hele Nieuview vir hulleself het.

Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Naomi

Nieuview Cottages
Lische J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lische J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Mooiste uitsig.

Was fantasties gewees. Het lekker onstpan. Cottage het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal weer kom, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Ons kan jou nie genoeg bedank vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf nie. Jou vriendelike woorde beteken baie vir ons, en ons is verheug dat jou verblyf aangenaam was. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons hoop opreg om die kans te kry om jou weer te verwelkom vir nog 'n uitsonderlike ervaring. Baie dankie dat jy ons gekies het.

Nieuview Cottages
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Enkelreisiger

Fantastic!

Want to go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlu S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlu S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely place to stay. Could have more music options on DStv.

Beautiful spot to stay, but the fact that the TV was not really working wasn't nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Thanks for the review and we are pleased that you have enjoyed the stay in Penguin's Nest. It is so sorry that you didn't contacted us regarding the TV. It is a brand new Smart TV and perhaps the settings were just out. It is definitely working very well.
We trust that you will return soon, and I am sure the TV will be working very well.

Nieuview Cottages
Magriet V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees idilliese plek waar ek al ooit was!

Hierdie huisies is te pragtig vir woorde. Die diens is uitstekend! Die plek is pragtig! Om op die stoep te sit en ‘n koffie te geniet, waar niks jou en die see skei nie, is ‘n onbeskryflike gevoel. Sal sonder twyfel weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review. Ons is verheug dat julle dit geniet het.
Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste hul welverdiende rustydjie moet geniet en dit in weelde.
Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
Groete,
Ben, Naomi en die span

Nieuview Cottages
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience, very romantic atmosphere for couples.

Will definitely go back again. Awesome place and friendly staff. And a lot to see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Tanks for the great review. We are very glad that you had a great time. It is important for us that you must enjoy your stay.
We are looking forward accommodating you again in near future.
Kind regards,
Ben, Naomi and the team

Nieuview Cottages
Donald F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald F

Rustigheid werk aansteeklik in op oorwerkte gemoed.

Absoluut ongelooflik lekker gebly en gerus. Fasiliteite van die beste, kaggelvuur 'n wenner in die koue winteraande. Geriewe om kos te maak is meer as voldoende. Sal graag wil teruggaan met n groter groep en al drie die eenhede bespreek. Ligging in Paternoster is perfek! Te veel om te doen tydens 'n normale naweek. Volgende keer bly ek vir 'n hele week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Villiers D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by Nieuview 1 was uitstekend. Luukse, skoon fasiliteit 50 meter van die see met asemrowende uitsigte.

Ons het 'n heerlike, rustige naweek by Nieuview geniet. Die huisie is pragtig, luuks met alle moderne fasilteite toegerus en pragtig skoon. Ons was veral beïndruk met die kort afstand see toe asook die voorreg om lekker ver langs die pragtige kuslyn van Paternoster te kon gaan stap. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is opgewonde oor julle ervaring en sal alles moontlik doen om die standaard hoog te hou.
Ons hoop om julle gou-gou weer te kan ontvang.
Lekker naweek.
Naomi

Nieuview Cottages
Cornel S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig! Op die strand!

Fantastiese wegbreek gewees vir 2 paartjies, sal beslis wil terugkeer. Goed: Presies soos beskryf en afgeneem, alles wat benodig word is daar, en gratis bottel wyn was gaaf. Kan verbeter: Netheid was nie vir ons 100% op standaard nie, veral kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie te skryf. Ons is bly dat julle die tydjie hier geniet het. Ons sal beslis aandag gee aan die kombuis. Ons hoop om julle in hierdie jaar weer te kan ontvang.
Groete en 'n heerlike naweek.
Naomi

Nieuview Cottages
Lindah V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lindah V
Gesin met tieners

Fantasties.

Heerlik gekuier, sal vir seker Nieuview aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle heerlik gekuier het. Dit is baie belangrik vir ons dat ons gaste hulle kosbare rus-tydjie by ons sal geniet. Kom gerus weer en dankie dat julle ons sal aanbeveel.

Nieuview Cottages
Monique B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met tieners

Het is een luxe en ruim huisje direct aan zee

Het is een luxe en ruim huisje direct aan zee met 2 verdiepingen. Op elke verdieping een kamer en badkamer. In de winterperiode worden de huisjes verwarmd met open haard (hout) en dat ruik je wel. Verder is het goed om het advies om tegen/na de schemer de luiken te sluiten op te volgen. Er kan zo maar iemand voor het raam staan met de vraag om geld doordat het terras niet is ommuurt. Verder wordt nu (juli 2017) direct langszij een ander huis gebouwd waardoor het uitzicht van cottage 2 en 3 naar de baai wordt ontnomen. Dus alleen cottage 1 behoudt zeezicht naar alle kanten. Wij verbleven 2 nachten en net als in een hotel wordt bed opgemaakt, afwas gedaan. Alleen geen schone handdoeken ontvangen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Thank you for your positive review on Nieuview. We are so pleased that you enjoyed your stay with us. It was a great pleasure having you as our guests. We hope to welcome you again very soon.
Nieuview Cottage 2 still has a full sea view to the northern bay, main beach, from every corner in the cottage. We are busy planning that Cottage 3 will also have a sea view.

Nieuview Cottages
Etienne S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plek.

Fantastiese plek met baie goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is vreeslik bly dat julle die tydjie hier geniet het. Dit is vir ons baie belangrik dat gaste waarde vir geld kry. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.

Nieuview Cottages
Nicolette K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, luukse verblyf.

Die kothuis is fantasties toegerus met als wat mens nodig het en meer. Ongelooflike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuview Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n 'review' te skryf. Ons is elke keer so opgewonde om te hoor dat gaste 'n goeie verblyf gehad het. Dit inspireer ons om nog meer te doen om jul verblyf beter te maak. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Nieuview Cottages
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3200b8a76d7da9d9b4a5e2d4b8a8b649817e00f3b6b9011a221fd211ac341d8c9ba3fbd82f1e8c2fc1a5f9c8d80dc617b1db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.803261347284 17.899512495701