Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwedrift Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Nieuwedrift Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charlene H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed.

What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed at many places, but Nieuwedrift is by far one of the most beautiful places we have visited. The cottage is so modern and has more than one needs. The freshly baked bread and wine that were given were so appreciated. I will definitely be back for a peaceful, serene stay at Nieuwedrift. I was so sad to leave. The sheep dogs were so welcoming and spent time with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, veilige plek met goeie geriewe.

Baie netjiese en veilige plek met goeie geriewe. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Special attention to detail.

We loved the small details that made the stay super special. Real country living with all the luxury. Highly recommended for anyone wanting to get away from the busy lifestyle and just unplug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles hier is onverbeterlik.

Alles in hierdie kothuis is uitmuntend! Uitstekende beplanning en so volledig toegerus. Super skoon! Die dekor is pragtig en die gasvryheid oortref alle verwagtinge: tuisgebakte brood en beskuit, konfyt, bottel wyn. Dit was 'n absolute plesier om daar te kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic time the cottage is very well equipped and everything works we could not aske fir more. Karin was there to greet us with a bottle of estate wine. Johan called in to give us the history of the estate and area, very friendly dogs running around the farm.

Would love to come back for another stay, we visited the local wine farms and did the historic walk in Piketberg very interesting. Thanks Johan and Karin for making the stay special and also enjoyed the on site restaurant just next to the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Very good welcome with small loaf of bread and jam and butter. Owners are very kind and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaline B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaline B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Karin en Johan is vreeslik vriendelik en dink aan alles. Ons het baie kort gebly maar met die inloopslag het ons gesê ons sal verseker weer kom. Sonder enige vrae was daar 'n "caming cot" vir ons seun opgeslaan toe Karin en Johan die ouderdom van ons seun gesien het. Hulle doen regtig baie moeite vir hulle gaste en is tegemoetkomend. Sal dit aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons het die naweek regtig so baie geniet. Wonderlike naweek gehad en pragtige huis, gerieflik, cozy en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het die wyn en gebakte broodjie as geskenkie so baie waardeer en dit was regtig 'n treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon cottage op 'n werkende plaas met gasvrye eienaars.

Ons word gul ontvang deur Johan, die eienaar van Nieuwedrift. Die cottage is mooi met smaakvolle dekor. Die mooiste wit meubels in die kamer en badkamer. 'n Regte wittebroodkamer met mooie linne en sagte groot handdoeke. Heerlike gemaklike stoele en rusbank voor 'n kaggel in die sitkamer. Mens kan sien Karin is 'n kunstenaar met die detail in die dekor. Vars blomme in die vertrekke. Ons word so bederf met Karin se heerlike tuisgebakte brood en beskuit asook konfyt, botter, koffie vir die dompelaar, suiker, tee asook 'n bottel van die plaas se wyn. 'n Goed toegeruste kombuis met kwaliteit toebehore, 'n lekker groot mikrogolf, volledige stoof, plastiese -en glasbakke met deksel. 'n Tafel om by te eet en 'n groot yskas/vrieskas. Daar is 'n komplimentêre krat hout by die braaiplek, die stoep is nuut toegemaak met 'n rolblinding om te help teen die middagwind. Ons het dit baie waardeer dat Johan elke dag kom seker maak dat ons niks benodig nie en ook vir die lekker gesels. Die cottage is die ideale plek om as 'n basis te gebruik om die omgewing te verken. Ongeveer 100 km van Paternoster, Langebaan, Riebeeck Kasteel, Kaapstad, ens. Nieuwedrift se restaurant is naby die cottage, ons kan die ontbyt aanbeveel. Dit sal beslis ons eerste keuse wees wanneer ons weer in die omgewing kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwedrift Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en volledige resensie.
Julle is enige tyd weer welkom.

Nieuwedrift Accommodation
George L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a most memorable stay.

All those extras like fresh flowers, bottle of wine and freshly baked bread all added to being spoiled. The restaurant's pizzas I rate as the most delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O
Saam met vriende

Wonderlik, ontspannend.

Dit is 'n rustige wegkom van die geraas in die stad. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Die bottel wyn was 'n groot verrassing en vreeslik lekker. Die plekkie het alles waaraan mens kan dink en meer. Met loadshedding was daar oorgenoeg kerse en 'n kaggel. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Mis die plekkie al klaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Dit is 'n lekker rustige en mooi omgewing. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry en dit was voorwaar 'n plek om kalm te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer vir wegbreek uit die stad.

Plaasbrood en bottel wyn met aankoms. Huisie gerieflik. Braaigeriewe is goed. Hout word verskaf. Restaurant langsaan vir etes. Bietjie padgeraas vanaf N7.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrismari V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari V
Gesin met klein kinders

Ons batterye was hier gelaai

Ons het heerlik hier gebly by Nieuwedrift oor die naweek. Die huisie was perfek vir ons 3 en ons dogtertjie van 20 maande het lekker gehardloop oor die gras, lang ure in die swaai gesit en met die waterpoele gespeel. Ons was baie beïndruk met hoe skoon die plekkie was en baie gemaklik hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Gesin met klein kinders

Lieflike omgewing en pragtige natuurskoon!

Baie lekker gekuier! Alles was super netjies en skoon. Daar is aan alles gedink om jou verblyf gerieflik te maak! Sal dit 100% aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amere P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amere P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertensie ontmoet realiteit. Peaceful en 'n wonderlike uitsig.

Baie dankie vir die wonderlike huisie. Dit is so mooi en ons het so lekker gebly. Dis so mooi, gemaklik, peaceful en sal definitief weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindette C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindette C
Gesin met klein kinders

Wonderful accommodation. Great restaurant. And the host is incredibly friendly

Wonderful accommodation on a working farm. Had great fun visiting the baby sheep every night when they came back. Very comfortable beds. The restaurant offered some of the best pizza we have had in a long time. Had very enjoyable conversations with the host Johan and he really made one feel very welcomed. A pleasant surprise nearby for an outing is to take a drive to Piket op die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die kombinasie van blyplek en restaurant wat naby geleë is maak hierdie perfekte wegbreek. Almal is vriendelik vandat jy daar aankom en selfs die reën het ons nie gepla nie. Dankie vir als, ons sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n perfekte plek om met my man weg te breek van die stad!

Die landelike omgewing en die moderne en silwerskoon huisie was presies wat ons gesoek het! En die brood en wyn was 'n heerlike verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Beautiful.

What a wonderful stay! Beautiful cottage (including some delicious MCC and a freshly baked bread) with everything you could possibly need. Beautiful beds (the sleeper couch was converted into a lovely bed for our son in the living room) and most importantly, every corner in every room was clean. The farms is quite and very peaceful, owners were very helpful going out of their way to help. The wine is also delicious! The winemaker sits with you for the tasting, where you always learn much more than commercial places. That's was worth the drive alone. It was a pity the restaurant was closed, but in the end we preferred it as we had the yard to ourselves. We have already started telling everyone who is looking for accommodation in Piketberg to not look any further, we will definitely be back! 10/10 will recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous and exceptionally appointed with all the home comforts.

The restaurant makes awesome pizzas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwedrift Accommodation se terugvoer

Thank you for your compliment. Hope to see you soon!

Nieuwedrift Accommodation
Robin L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed getaway.

The quiet and relaxed setting was what we needed to recharge our batteries. Had an amazing time at Nieuwedrift. From the beautiful cottage to the small unexpected surprises that made our stay even more memorable. This is a perfect place if you are looking for a home away from home feeling. Everything that you would need and more was available to us. Very thoughtful hosts. Will definitely recommend and come again. Missed out on the wine tasting due to lock-down regulations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farm stay

Beautiful well equipped cottage . Delightful hosts. Loved the unexpected bonus of a bottle of MCC and freshly baked farm bread.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oscar G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Wat 'n aangename verrassing. Ons is welkom geheet met opregte SA gasvryheid. Vriendelike mense, 'n mooi omgewing, tuisgebakte broodjie en konfyt, eie MCC in die yskas, koffie, melk, suiker en heerlike beskuit. Die ruim kombuis is uitstekend toegerus met alles wat nodig is om te bak of brou: 'n vierplaatstoof, groot yskas elektriese toebehore en oorgenoeg breekware en kleiner items. Die kaggel met stompies was 'n wenner, nog hout is voorsien, terwyl ons die aand TV gekyk het en elektronies ingehaal het. Het uitstekende WiFi-sein gehad. Die pragtige slaapkamer met 'n welkome en gerieflike dubbelbed het bygedra tot 'n heerlike nagrus. Die mooi en ruim en suite verdien melding, alhoewel ons van die aparte stort gebruik gemaak het. Veilige parkering en 'n ruim, smaakvol gemeubileerde en goed toegeruste verblyf sal 'n opvolg besoek die moeite werd maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Sal volgende keer die selfsorg eenhede probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst J - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst J
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek.

Ons het die rustige plaas atmosfeer en gasvryheid van Johan en Karin baie geniet. Heerlike pizzas by die restaurant en vars gebakte brood in die huisie het gemaak dat ons amper nie by ons ingepakte kos uitgekom het nie. Ons sien uit na ons volgende besoek! Baie dankie Oom Johan en Tannie Karin! Ons het dit vreeslik baie geniet. Tot weersiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R
Gesin met tieners

Baie klassiek en ongelooflik netjies. Sal vir seker aanbeveel.

Pragtige kothuis. Ongelooflike mooi "interior".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en vriendelike gaste.

Het baie lekker gekuier by Nieuwedrift. Is ontvang met bottel wyn en glasie sjampanje van die wynmaker. Het aircon in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather M
Saam met eggenoot / lewensmaat

From all the places I've booked through TravelGround, this was my favourite.

Johan and Karin are the best. The fresh baked bread and complimentary champagne were great. Would most definitely recommend it to anyone. Was just what I wanted and needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W
Gesin met tieners

Net die plek om af te pak na 'n lang pad.

Die woonstel en gastekamer is skoon en netjies. Die plaas is in 'n pragtige omgewing met heerlike wyne. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding accommodation in the heart of the Swartland.

We really enjoyed our 3-day stay at Nieuwedrift farm. We were warmly welcomed by our host, Johan, which set the tone for our stay. The very comfortable cottage has been exquisitely furnished by his wife, Karen, and is fully equipped. A fresh loaf of tasty farm bread was delivered at our arrival. There was no need to visit the nearby Piketberg for a decent meal since there was an excellent restaurant right next door. The pizza chef knows his stuff. The Shiraz produced by the farm came as a pleasant surprise. Nieuwedrift farm will see us again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende akkommodasie in die hartjie van die Swartland.

Ons het ons 3 dae lange verblyf op die plaas baie geniet. Ons gasheer, Johan, het ons hartlik verwelkom, wat die toon vir ons verblyf gestel het. Sy vrou, Karen, het die kothuis baie gemaklik ingerig en dit volledig toegerus. 'n Vars, smaaklike plaasbrood is by ons aankoms afgelewer. Jy hoef nie 'n ordentlike maaltyd in die nabygeleë Piketberg te besoek nie, want daar is 'n uitstekende restaurant reg langsaan. Die pizza-sjef ken sy saak! Die Shiraz wat deur die plaas geproduseer is, was 'n aangename verrassing. Nieuwedrift sien ons weer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela D
Gesin met klein kinders

Beautiful place, was unfortunate that there was nothing to warm your food in the cabin, no refill on milk coffee or sugar, nowhere to even prepare a small meal for yourself .

Lovely place if it's just to sleep a night, but the cabin isn't equipped for a short family vacation. Overall friendly people and lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwedrift Accommodation se terugvoer

Hi Pamela,
We are sorry you were disappointed, but if you have read carefully you would see that this is a self-catering guestroom with no television and kitchen facilities although there is a kettle with coffee, tee, milk and a bar fridge.

Nieuwedrift Accommodation
Frederick Nicolas O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick Nicolas O
Gesin met klein kinders

Uitmuntend.

Ons kan Nieuwedrift net in oortreffende trap beskryf. Silwerskoon, spierwit, pynlik netjies en smaakvol. Ons sal beslis weer by Nieuwedrift inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Palesa A
Besigheidsreis

The place was nice.

I was so disappointed to find out there is no TV in the room and never been told where the kitchen is. The room was full of those smelly insects/bugs, actually they were even inside the blankets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwedrift Accommodation se terugvoer

Hi Palesa!

If you read carefully on Travelground's website of Nieuwedrift Accommodation, you will see under the room section that this is only a guest room with barfridge and coffee and tee facilities. Although we try our best to see that there is no insects in the room, you must remember it is a farm and this time of the year you will find them on every farm in this area.

Nieuwedrift Accommodation
Carol H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very cosy cottage.

The owners certainly know how to create an overall relaxing experience. The cottage has all the conveniences of home and up to date modern digital technology. The interior is modern, luxurious and pristine. The kitchen is fully equipped with appliances and utensils of a high standard. I will definitely be back – thanks for a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Oulike plekkie.

Ons het heerlik geslaap. Dis gawe mense en hulle het die lekkerste pizzas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochell R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochell R
Saam met vriende

Baie mooi en netjies, als wat mens nodig het.

Die huisie is klein maar baie mooi en netjies, dit bevat als wat nodig is vir ‘n naweek weg! Die eienaars is so vriendelik en doen soveel moeite, varsgebakte brood en champagne het ons ingewag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet D
Saam met vriende

Baie netjies en heel snoesige ervaring.

Ek sal vir seker weer van Nieuwedrift Accommodation gebruik maak in die toekoms. Baie vriendelike en verwelkomende mense en die eenheid was in 'n baie goeie toestand en baie gemaklik gewees vir my en my metgesel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is beïndruk en bederf, 'n bakgat blyplek! Kom beslis.

Ons was so bederf by Nieuwedrift gastehuis. Karen se varsgebakte brood, die oop Swartland horisonne en 'n restaurant met die lekkerste pizzas en wyn uit die boonste rakke. Ons netjiese gastehuis het alles gehad wat mens nodig het. Nieuwedrift is ook kindervriendelik. Ons sal Nieuwedrift vir enige iemand aanbeveel wat opsoek is na plattelandse gasvryheid en goeie wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike gasheer en gasvrou met die lekkerste Champagne!

Baie skoon en pragtige eenheid en baie gerieflik. Restaurant met die heerlikste kos geleë reg langs die kothuis met rustige atmosfeer en mooi uitkyk op die dammetjie. Beslis aanbeveelbaar vir enige reisiger. 'n Huis weg van die huis af. En probeer gerus hulle sjampanje, dit is sowaar 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice country experience!

Our stay in this recently developed and stylish renovated cottage was a lovely experience due to the friendly owner and his wife, Karin. They went out of their way to let us feel special and welcome. At our arrival we were warmly welcomed with a freshly baked bread, butter and jam and a bottle of Nieuwedrift Cap Classic. Special attention is given to the beautiful and deluxe interior and this give a welcome and warm ambience. Next time we shall stay for a weekend to unwind and enjoy the peaceful surroundings. We wish them many more and happy guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212e40f759ce5f4ea7328cf7e605c5870816b4dec70fad8b373a283ed52146574a8e4ea529332c7f74c978815b07f4aa1d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 N7 Nieuwedrift 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978944563536 18.750949099089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem