Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwerust

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Nieuwerust
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Colleen O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very organized, modern amenities, home from home.

We had a wonderful stay at Nieuwerust. The house is so comfortable and welcoming. Thank you, and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwerust se terugvoer

Thanks Colleen, for the wonderful review. Hope to see you soon again. Jacqueline

Nieuwerust
Bartho C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartho C
Saam met vriende

Fantastic stay.

Beautiful place, that balances old Karoo home with modern, functional design. The kitchen is well equipped and lacks nothing. A home, away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwerust se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Thank you for the good review.

Nieuwerust
Strauss O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss O
Saam met vriende

Fantasties.

Ons 2de keer hier. Ongelooflike plek. Fantastiese uitleg en pragtige dekor. Gasvryheid is besonders. Julle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nieuwerust se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Jacqueline

Nieuwerust
Bettina M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully appointed modern house in Prince Albert.

Very well thought out, comfortable with all the amenities. It was a bonus having a pool in the back yard as the weather was very hot, dry and windy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Johan M

A family that travels together sticks together.

Stunning accommodation in a quiet street, near the main road. The amenities are in abundance and styled beyond expectations, and Nieuwerust = Spectacular break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Dit was n wonderlike Karoo Kersfees vir ons as gesin saam met my ouers.

Nieuwerust is 'n wonderlike, goed toegeruste huis met soveel aandag aan detail. Die huis is smaakvol en stylvol toegerus. Van die lugreëling, dakwaaiers, oorgenoeg muurproppe en puik beligting, badkamers wat baie goed toegerus is, heerlike beddens met "Egyption Cotton"-beddegoed, oopplan-kombuis wat skakel met die sitkamer en die netjiese swembad en braai area, ysmasjien en skottelgoedwasser, boeke en nogmaals boeke verdien hierdie huis sy 5-ster-status oor en oor. Die huis is pynlik netjies. Dit was 'n baie spesiale Somerkersfees wat ons lank sal koester en die huis het ' baie groot rol gespeel in die onvergeetlike kuier. Nina se diens was puik en was onmiddellik beskikbaar as ons iets wou weet. Ons mis die huis en die Karoo alreeds. Ons sal beslis weer gaan kuier by Nieuwerust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R5 825
R5 825 R4 078
per nag, vir 6 mense
Vanaf R5 825
R5 825 R4 078
per nag, vir 6 mense
Vanaf R5 825
R5 825 R4 078
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 48, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21Fau8m2c2wUsigJfJHsMpQT8n6sZsAznp8dNIiOg3rh0JbYli?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 825 nouVanaf R4 078 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 48 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.227160852694 22.029065844957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem