Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwerust

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 48, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R5 225 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nieuwerust bied luukse 5-ster selfsorgverblyf in Prince Albert. Dis die tweede van 3 luukse eenhede. Die eenheid kombineer die 1960's met moderne geriewe en beskik oor pragtige bal-en-klou-meubels.

Nieuwerust bied gerieflike slaapplek aan 2 tot 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eeneheid het 'n oopplan-eetarea en -leefarea asook 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Ander geriewe sluit 'n swembad, braai-area en gratis WiFi in.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, wynproe, wildkyk, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Nieuwerust sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Nieuwerust
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nieuwestraat 48, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuwerust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 225
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 225
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 48, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21Fau8m2c2wUsigJfJHsMpQT8n6sZsAznp8dNIiOg3rh0JbYli?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 225 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 48 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227160852694 22.029065844957