Nigelyn Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nigelyn Guest Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat op die eienaar se perseel in Westering, Port Elizabeth geleë is. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede.

Die kothuis is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n slaapbank en enkelbed. Die kothuis het ook 'n volledig toegeruste kombuis met ingeboude kaste vir eetgerei en breekware, en basiese toestelle sodat gaste maaltye kan voorberei.

Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe en swembad op die perseel. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Ons het gratis WiFi, maar is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Nigelyn Guest Cottage is ideaal geleë, net 15 tot 20 minute se ry van Port Elizabeth Gholfklub, winkelsentrums, die strand, Nelson Mandela Stadion en ander besienswaardighede af.

Slaapplek

'n Bespreking by Nigelyn Guest Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nigelyn Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za