Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nikita Motel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Nikita Motel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nikita Motel is affordable and clean.

Really good stay. Friendly staff. Great food. The pictures don't do justice. The beer garden is amazing, and the onsite Portuguese restaurant makes it a superb place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carisma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carisma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie rustige atmosfeer en die personeel is baie vriendelik.

Ons het verskriklik lekker gebly by Nikita Motel. Hulle kan dalk net aandag gee aan 'n klein yskassie in die kamers vir mense se goedjies wat moet koud bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Middag Carisma, ons is dankbaar dat julle by ons oorgebly het, dis altyd lekker om wonderlike gaste soos julle te hê. Ons gaan beslis kyk om yskaste in 'n paar van ons kamers te sit. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jeannie

Nikita Motel
Reuben H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

My stay was ok, it was only one night. I did not see much as I arrived late, but I liked the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Morning Reuben, we thank you for your visit. Hopefully in the future you will join us again and see more of our place. Have a wonderful day.

Nikita Motel
Melloney V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melloney V
Saam met vriende

Was heerlik by en die kos is fantasties. Tops.

Fantastiese verblyf en die kos is amazing. Skoon, netjies. Die staff is fantasties. En net weereens, die kos is tops! Ons was opgegradeer na 'n beter kamer teen geen ekstra kostes. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Hello Melloney, ons is so bitter bly dat julle dit hier by ons geniet het. Dit maak ons werk die moeite werd met wonderlike gaste soos julle. Baie dankie vir julle kuier, en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Nikita Motel
Tayvia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayvia B
Saam met vriende

Delightful.

We had an amazing time, with a large area to braai. We took our skottle. The restaurant is a little pricey. We felt safe, with plenty of parking. It was very clean. The only suggestion would be to have larger coffee cups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Good day Tayvia, we thank you for your stay and we are glad you and your friends had a good time and felt safe. Next time I promise I'll give you mugs to drink your coffee out of. Have a wonderful festive season and we hope to see you soon.

Nikita Motel
Sanja C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, oulike verblyf dankie!

Baie dankie, ons het heerlik gebly en kon lekker uitrus na al Harties se opwinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Middag Sanja, dankie dat julle vir ons kom kuier het.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete - Nikita Motel

Nikita Motel
Peter M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

In short, it was wonderful. I hope to be back soon.

The service was the best, and the location is great as you can reach places in minutes. The environment is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Good afternoon Peter
We thank you for your stay and you are always welcome back here with us.
Hope to see you soon
Regards - Nikita Motel

Nikita Motel
Michelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a 1 night stop over!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N

Was baie lekker gewees. Kan net die kliënte in die kamers langsaan duidelik hoor. Mure bietjie dun.

Was lekker, die bar is natuurlik 'n wenner. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D
Saam met vriende

Was rustig.

Kamer 3 se matrasse was nie so great nie. Kon die springs voel. Hulle kan gerus daarna kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Middag Sharon,

Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, ons waardeer terugvoering van ons gaste af. Groete en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Nikita Motel
Neil V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just needed a bed for the night but no hot water.

There was no hot water in the morning. At all. Could not be blamed on loadshedding which only occurred after 8.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Apologies that you had a bad experience. It's a pity you never brought it to our attention, we could have allocated you another room.

Nikita Motel
Michelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik, rustig.

Nikita Motel is 'n wonderlike diamant wat effe versteek is in Broederstroom. Dit is gemaklike, knus kamers met en suite-badkamers. Die stort is gemaklik, groot en absoluut wonderlik! Vir seker die gemaklikste, grootste stort ooit! Die stortkop voel soos 'n massering, en die warmwater en waterdruk is wonderlik! Die restaurant is absoluut asemrowend! Al die bestanddele was vars, die ete was merkwaardig. Ek het 'n pasta pesto met hoender gehad, en dit was romerig, en so lekker. Die hele verblyf was lekker. Die kamer was skoon, netjies. Ek sal Nikita Motel beslis aanbeveel. Dankie vir die wonderlike kliëntediens Nikita Motel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning Michelle, dis altyd lekker vir ons by Nikita's om sulke wonderlike gaste by ons te hê. Ons hoop dat ons julle weer in die naby toekoms sal sien.

Nikita Motel
Tymika L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tymika L
Saam met vriende

Peaceful, lovely.

We had an absolutely wonderful weekend and I would definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nikita Motel se terugvoer

Thank you for visiting us Tymika, we hope to see you back here with us soon.

Nikita Motel
Emil C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Emil C
Enkelreisiger

Horrible.

Die huisreëls sê geen harde musiek na 22:00, maar die Motel speel musiek oorverdowend dwars deur die nag. Ek het al 3 beskikbare nommers gekontak in die nag met geen geluk. Stunning kamers, maar jy slaap op 'n stunning bed op 'n nag-klub dansvloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey M
Gesin met klein kinders

Marvelous.

The place was very good, nice and quiet place. The only thing that was short is security due to one of the incidents that happened on Saturday night. All in all, Nikita Motel is a good place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met vriende

Peaceful, and comfortable.

I would recommend to anyone, value for money, clean, peaceful, safe, food is good, I am planning on going back thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I really appreciate your staff it was so helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karika E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar, maar nie op standaard nie.

Dit is netjies en skoon, maar kort afronding. Die inligtingsbrosure is ouer as 10 jaar, so ook die beddegoed en handdoeke. Geen yskas, geen plek om 'n nat handdoek op te hang, ketel moet op die vloer kook ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomathemba M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomathemba M

Beautiful area to be in.

It was a great place and the people there were really friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumla N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phumla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It has a reasonable price and it's affordable.

They need to improve for self-catering visitors e.g bar refrigerator, microwave and stove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma H

Ons het dit baie geniet

Sal voorstel dat jul dalk kan belê in 'n klein yskas en klein mikrogolfoond dalk, veral as mens oorslaap met 'n baba.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was mooi, skoon en netjies dankie.

Ons het die sakpaskamer bespreek en dit was voldoende vir ons behoefte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jubilate S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jubilate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to visit. Accommodates everyone.

Yard is clean. Rooms are spotless. Customer service excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ferdie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie en kos is baie duur

Nie wat ons verwag het nie. Bestuurder nie baie behulpsaam gewees nie. Sal nie weer daar oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697782ade1ff43a1ab334e4e091c12266739b3c6312ac02df376e7b59fc709ec0cfcde56fb917675e01ff548343c5f25f506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Farm 493 Portion 136 R512 Lanseria Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.824281950294 27.891779195276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem