Nine @ Pine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nine @ Pine is in die gegoede deel van Standerton in Mpumalanga geleë. Hierdie ruim selfsorghuis is eksklusief ingerig en gemeubileer sodat ons gaste lekker kan ontspan.

Die hoofhuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 kamers met driekwartbeddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Al die beddens is opgemaak met elektriese warmkomberse vir die koue winteraande in Standerton. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer met 'n TV en 'n buitebraai. Die huis het 'n aparte ateljeewoonstel met sy eie TV, yskas en mikrogolfoond. Daar is 3 motorhuise vir gaste se voertuie.

Die huis is in 'n stil woonbuurt geleë en die pragtige tuin is ten volle omhein. Die huis is ideaal vir oornagverblyf, maar ook uiters gerieflik vir gaste of kontrakteurs wat vir langer periodes wil bly. Die huis word skoongemaak en het daar is 'n wasgoeddiens vir langtermyn-gaste. Spesiale tariewe word aangebied vir gaste wat vir langer as 3 weke bly.

Slaapplek

'n Bespreking by Nine @ Pine sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nine @ Pine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za