Standerton Akkommodasie by Nine @ Pine | LekkeSlaap
+9

Nine @ Pine

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Nine @ Pine
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Linda L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met vriende

Gerieflike waarde vir geld verblyf.

Die gasvrou is baie aangenaam en akkommoderend. Dit is ons tweede keer wat ons by Nine@Pine oornag, die huis is skoon, netjies en veilig. Beveel dit definitief aan, sal weer daar tuisgaan.

Nine @ Pine's terugvoer

Dankie Linda, Kom kuier weer in Standerton.
Diana, NINE@PINE

Nine @ Pine
Pieter M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met klein kinders

Huislik, skoon, veilig, goed geleë.

Ons het heerlik gebly in die ruim en skoon huis. Alles was op sy plek en ons sal die plek aanbeveel.

Nine @ Pine's terugvoer

Dankie Pieter, Kom kuier weer in Standerton.

Diana, NINE@PINE

Nine @ Pine
Doreen V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vriendelike eienaars.

Net voorstelling, koffie, tee met melk.

Nine @ Pine's terugvoer

Dankie,Doreen,

Volgende keer kry julle koffie tee en melk....en beskuit. Skuus daaroor!
Dankie vir jul insprig met die lekkende toilet...nou perfek!!

Groete, Kom kuier weer in Standerton.
Diana NINE@PINE

Nine @ Pine
Daleen V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Gesin met tieners

Baie goed.

Goed geleë, netjies en persoonlike moeite gedoen.

Nine @ Pine's terugvoer

Dankie, kom kuier weer. Diana

Nine @ Pine
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Kamfer Straat, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMzAxY2VmLTk3MTMtNDQwMS1iZWE3LTg1Yjg1MjZmZTZjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 9) 4 5 1 5 27 Kamfer street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.927110568698 29.232413057672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za