Nine @ Pine
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamferstraat 27, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Nine @ Pine is in die gegoede deel van Standerton in Mpumalanga geleë. Hierdie ruim selfsorghuis is eksklusief ingerig en gemeubileer sodat ons gaste lekker kan ontspan.
Die hoofhuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 kamers met driekwartbeddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Al die beddens is opgemaak met elektriese warmkomberse vir die koue winteraande in Standerton. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer met 'n TV en 'n buitebraai. Die huis het 'n aparte ateljeewoonstel met sy eie TV, yskas en mikrogolfoond. Daar is 3 motorhuise vir gaste se voertuie.
Die huis is in 'n stil woonbuurt geleë en die pragtige tuin is ten volle omhein. Die huis is ideaal vir oornagverblyf, maar ook uiters gerieflik vir gaste of kontrakteurs wat vir langer periodes wil bly. Die huis word skoongemaak en het daar is 'n wasgoeddiens vir langtermyn-gaste. Spesiale tariewe word aangebied vir gaste wat vir langer as 3 weke bly.
Spesiale reëlings kan getref word vir groepe van meer as 6.
Slaapplek
’n Bespreking by Nine @ Pine sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kamferstraat 27, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Gaste dink Nine @ Pine het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Standerton Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamferstraat 27, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom