LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nippers 5 | LekkeSlaap
+9

Nippers 5

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Jul 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Purity-laan 4, 5 Nippers, Malvern, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Nippers 5 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Malvern in Queensburgh. Die woonstel is op die hoofstraat en bied toegang tot geriefswinkels en wegneemeetplekke.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die woonstel se ligging bied maklike toegang tot die M7 en N2 en Durban se middestad is 14,8 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Nippers 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Purity-laan 4, 5 Nippers, Malvern, 4093, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 6 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Purity-laan 4, 5 Nippers, Malvern, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3abcc3c53eb99d36c1fbb5140520d815af7515e68fa512bced78cffe4c63ea50dc00441801258ef18e86d04c7ea916c0cee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 6 persone) 4 Purity Lane 5 Nippers 4093 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.879862495699 30.919876198355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!