Hartenbos Akkommodasie by Nique | LekkeSlaap
+33
+33

Nique

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 1, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nique, in Hartenbos Heuwels, is 'n lieflike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n groep of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge op die Tuinroete.

Die eenheid het 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en 'n ekstra slaapbank in die braaikamer. Die huis het 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Die en suite-badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien.

Die leefarea is oopplan en lei na die onthaalarea wat toegerus is met 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ook 'n eetarea en ingeboude braai-area.

Daar is privaat parkeerplek voor die huis en dis sowat 4 km vanaf die Langeberg Mall en net 2 km vanaf die Hartenbos ATKV-oord.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge om almal besig te hou. Van die Bartolomeu Dias Museum tot gholfbane, seilplankry, vlieërbranderplankry en branderplankry en verskeie vermaaklikheidsplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Nique sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Nique
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Katjiepieringlaan 1, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nique het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 1, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2OGZhY2I0LTFlMDMtNGFkZC1iNmQyLWU4ZTVmNjMzYTVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Katjiepiering Avenue Hartenbos Heuwels 6505 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.121215447713 22.099959468396
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za