Hazyview Akkommodasie by Nkonjane | LekkeSlaap
+15
+15

Nkonjane

Selfsorg
  • Vanaf R2 600 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Sifikile Farm, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nkonjane is 'n knus selfsorgeenheid vir 4 gaste op 'n werkende piesang-, gemmer-, makadamia-, en koffieplaas net langs die R40 naby Hazyview.

Dié eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n privaat sitkamer.

Die eenheid het braaigeriewe en 'n plonspoel met 'n seil. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Let wel dat die eienaars saam met hul troeteldiere op die perseel woon.

Gaste kan die plaas verken, die voëls en wild dophou, of visvang op 'n vang-en-vrylaatbasis in 1 van die 2 damme. Let wel dat daar soms krokodille en seekoeie in die damme afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Nkonjane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R40, Sifikile Farm, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Sifikile Farm, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d0f151efdcb51c1112854fb66717af0ab6fe22a16bb84f71b7c4252a0c1f4c112801253dd5a662a7ac744f8b243a618e003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (vir 4 persone) Off the R40 Sifikile Farm 1241 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -25.105661038874 31.0637475503
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za