Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkwazi Lake Lodge

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildreservaat, Pongolwane-deel, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die Pongola Wildreservaat. Die afgesonderde lodge bied dus uitstekende uitsigte oor die meer en savanna-bosveld.

Die lodge het slaapplek vir 30 gaste in 11 grasdak-chalets met en suite-badkamers en 2 gesin-chalets wat elk bestaan uit 'n leefarea en 2 kamers met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer in elk. Elke chalet is smaakvol ingerig en het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep.

Nkwazi Lake Lodge is die ideale plek vir 'n sake-konferensie of spanbou-geleentheid. Die konferensiesentrum is volledig toegerus met al die nodige moderne geriewe en die ligging verseker die perfekte balans tussen werk en speel.

Aangesien die lodge op 'n heuwel wat uitkyk oor die dam geleë is, is dit nie kindervriendelik nie. Ons verwelkom wel kinders indien hulle te alle tye onder volwasse toesig sal wees.

Let asseblief daarop dat daar 'n 12 km-gruispad is wat lei na Nkwazi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Nkwazi Lake Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Ligging

  • Pongola Wildreservaat, Pongolwane-deel, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nkwazi Lake Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildreservaat, Pongolwane-deel, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35ebeb602523ad62d2c428b63b2da5bbfa10271bf7cc56ecdbdcb785e1bfc9f8931558af3624cbae2176ff5582a2c34f6d02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Pongola Game Reserve Pongolwane Section 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -27.379605555556 31.898588888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem