Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 Avignon

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crownweg 5, Uvongo, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No 1 Avignon is ‘n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die veilige Avignon-kompleks in Uvongo. Dié kompleks is in ‘n stil area, 500 m van die St. Michaels-hoofstrand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die eetarea het ‘n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en ‘n platskerm-TV.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by No 1 Avignon sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir No 1 Avignon
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 7

Ligging

  • Crownweg 5, Uvongo, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink No 1 Avignon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crownweg 5, Uvongo, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXSS9dglZBPfQWUT1gy3LZbnW0jvCJWyzUsH42OvFFBdLpB6T8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Crown Road Uvongo 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.823811946714 30.403187870979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem