Hermanus Akkommodasie by NO 17 Main Road Hermanus | LekkeSlaap
+23
+23

NO 17 Main Road Hermanus

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

NO 17 Main Road Hermanus is sentraal geleë, net 5 minute se stap van die middedorp af en naby al die restaurante, kunsvlytmark en die kranspaadjies. As die seisoen reg is baljaar 'n klomp walvisse in die baai.

Ons het 2 eenhede: een met slaapplek vir 4 persone en een met slaapplek vir 2 persone.

Die eerste eenheid het 2 aparte slaapkamers (een met 1 koningingrootte-bed en een met 2 enkelbeddens). Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en stort, volledige DStv in die sitkamer, en daar is ook 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas.

Die tweede eenheid is 'n en suite-solderkamer met 'n aparte ingang, 'n volledige badkamer en 'n yskassie, TV, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe.

Parkeerplek is beskikbaar van die straat af en gaste het toegang tot 'n braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

Veilige Parkering

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir NO 17 Main Road Hermanus
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 17 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink NO 17 Main Road Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzYjVjMDg4LTgzY2ItNGNjMS1iMTA4LTkxOWQzMjIwNjRiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 17 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.418647528492 19.229761923943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za