Lawrence Rocks Akkommodasie by Balooga No. 30 | LekkeSlaap
+8
+8

Balooga No. 30

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 123, Balooga 30 , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Balooga No. 30 bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel vir 8 gaste in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks.

Die woonstel is op die grondverdieping en spog met 'n uitsig oor die see en die tuin. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met 'n ingeboude gasbraai. Die stoep bied 'n uitsig oor die grasperk en die see. Daar is ook 'n draagbare braai.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is omhein en het hekke met afstandbeheer en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Balooga No. 30 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Balooga No. 30
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marienerylaan 123, Balooga 30 , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Balooga No. 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 123, Balooga 30 , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYjhiNTljLThiMzgtNGYzYS1hMDY5LTE1MjI4MjVkN2IxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 123 Marine Drive Balooga 30 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.867991334669 30.369703173637
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za