Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabella No. 4

Selfsorg
Arabella No. 4
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse en superieure eenheid is ideaal vir oordeelkundige reisigers. Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die ruim eetarea. Die veranda bied uitstekende see- en strandmeer-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis.
Skottelgoed kan gewas word teen R100 per dag.
Die eenheid word glad nie aan gaste onder die ouderdom van 21 verhuur nie, tensy hulle vergesel word deur 2 volwassenes.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word vereis en is terugbetaalbaar binne 10 dae nadat die breekskadevorm terugbesorg is en daar geen breekskade of verlies is nie.
Alle besprekings moet voor die tyd volledig betaal word, niks minder as 1 week voor die inklokdatum nie.
50% van die huurbedrag is met bespreking betaalbaar, die balans moet direk aan Zest Holidays 1 week voor die inklokdatum betaal word. Indien 'n bespreking gemaak word binne 1 week voor die inklokdatum, is die volledige bedrag verskuldig ten tyde van bespreking.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens in die eenheid, word toegelaat nie. As ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal hulle uitgesit word.
Rook is verbode in die eenhede.
Luidrugtigheid en musiek moet ten alle tye op 'n redelike vlak gehou word. Ons eenhede is nie geskik vir gaste wat harde musiek wil speel, luidrugtige speletjies wil speel of partytjies wil hou nie. As 'n stoornis veroorsaak word wat daartoe lei dat ander gaste of permanente inwoners kla, sal die huurder uitgesit word en die gelde wat reeds betaal is sal verbeur word.
Inkloktyd: Streng om 13:00.
Uitkloktyd: Streng teen 10:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, en hulle sal uitgesit word as gaste met enige troeteldiere van enige aard opdaag aangesien dit die beheerliggaamreëls oortree.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arabella Nommer 4, Margate-strandmeer, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYjdjMjFiLWVmNGItNDI4My04YmI2LTg1NjgwZWE1OTQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 No 4 Arabella Margate Lagoon 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.859302941145 30.371828790144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem