Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 6 Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No. 6 Guest House is ’n sjarmante en historiese meenthuis met lugversorging in die middel van Graaff-Reinet. Gaste kan van hier af al die nasionale monumente, kunsgalerye en eetplekke in hierdie genotvolle Karoodorpie besoek.

Die huis het 3 ruim dubbelslaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede kamer het ook ’n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is dubbeldeure wat lei na die leefarea met ’n aparte eetkamer. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en ’n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die huis het ’n verruklike, ruim en privaat tuin wat verdeel is tuin- en geplaveide-areas met lieflike braaigeriewe.

Hierdie historiese skat van die Karoo word omring deur die Camdeboo Nasionale Park en is volop met voëllewe en wild. Die dramatiese Vallei van Verlatenheid is ook daar te vinde. Die dorpie self is vol Kaap-Hollandse argitektuur en verskeie museums, kunsgalerye en kenmerkende geboue, soos die Nederlandse Gereformeerde Kerk van 1886, kan besoek word. Daar is baie restaurante en koffiewinkels binne loopafstand van die huis, wat ook oorkant die hoofingang na die bekende Drostdy Hotel geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by No. 6 Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir No. 6 Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Parlementstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink No. 6 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbddd7608434532b3bc6b2457db6ca3e0489c79ab43dd319fd4b24cd9c5b70d7114302bfa4b35d1fcb6cf0374988c292befd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 6 Parlement Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251943967416 24.535042118385