No. 6 on Church

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

No. 6 on Church bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die 1800's gebou is. Die kothuis is in 2015 gerestoureer en die oorspronklike houtwerk is sover moontlik behou. Dié restourasie het aanleiding gegee tot die netjiese en moderne verblyf met 'n outydse Karoo-styl.

Die kothuis bied slaapplek vir 7 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 'n bababedjie. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die ander 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Elke badkamer het sy eie geiser.

Ander geriewe sluit in 'n TV, DStv Premium, 'n leefkamer en kombuis met 'n yskas, mikrogolf en 'n gasstoof. Die kothuis het 'n veranda, ingeboude braai, omheinde tuin en ’n alarmstelsel wat met afstandbeheerder funksioneer. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by No. 6 on Church sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 volwassenes en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na No. 6 On Church gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 450 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za