LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No. 6 on Church | LekkeSlaap
+15

No. 6 on Church

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir No. 6 on Church
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danny W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, well appointed and well organised.

The house is clean and welcoming, nothing fancy but perfect for an overnighter or a weekend away. It is well-positioned, has a great private back stoep and comfortable beds. We will definitely choose it again if the opportunity arises.

Rienie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B
Saam met vriende

Baie skoon en vriendelik.

Baie goeie diens en lekker plek om te oornag.

Lawrance W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lawrance W

Die verblyf was nie wat ons verwag het nie.

Die gasvrou het ons ontvang en daarna verdwyn. Dit was 'n baie koue nag. Daar was slegs 'n koue duvet op die beddens met 'n enkelbedkombers op die dubbelbeddens en slegs somerslakens. Die linne was baie oud en uitgewas, nie waaraan ons gewoond is nie. Ons moes skakel om te vra vir meer komberse. Wat sy gebring het was ook nie goed nie. Ons reis baie en bespreek gereeld by gastehuise. Die een was nog die onaangenaamste wat ons gevind het. In die laaste 2 maande het ons by 7 verskillende gastehuise geslaap. Dis jammer, maar ons sal definitief nie weer daar bly nie.

No. 6 on Church's terugvoer

Thanks for your reply, and we are disappointed that you did not have an enjoyable stay. A couple of comments:

We always welcome guests and then leave - this is standard practice (we value your privacy, and don't hang around and waste your time). However, our house is only 20 meters away.
We always use summer sheets because this is what most guests prefer, we cater for peoples' requests. Many people feel that winter sheets might not be as sterile as summer sheets.
It is absolutely not true that the linen is old and washed-out: all linen was replaced within the past few months (this includes blankets). Our linen is not brightly coloured though - maybe this is why you thought it to be washed out.
We have never had a complaint about people being too cold - the cottage also has a central air-conditioner to keep it toasty warm.

No. 6 on Church
Ineri R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineri R
Gesin met tieners

Baie lekker, netjies en skoon. Ons is baie vriendelik verwelkom.

Die huisie is baie goed toegerus om baie gemaklik en gerieflik te oornag. Dit is werklik ruim en kan selfs dien as 'n vakansiehuisie vir diegene wat van die platteland se stil atmosfeer hou.

Vanaf R2 450
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjOTk1NDc0LTI2OTktNDEzYS05MTA5LTVmZjZjOWQ4Y2RiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (vir 7 persone) 4 5 1 5 6 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.497912151241 25.014432086508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!