Brackenridge Private Residential Estate Akkommodasie by No 7 Orchid Lane Brackenridge Private Estate | LekkeSlaap
+26
+26

No 7 Orchid Lane Brackenridge Private Estate

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-laan 7, Brackenridge Privaat Residentiële Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

No 7 Orchid Lane Brackenridge Private Estate is in 'n privaat eko-kompleks in Plettenbergbaai geleë. Dié kompleks het 'n uitsig oor die see en op Robberg.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers, elkeen met 'n bad en stort. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n oopplan-eetarea, en die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Gaste kan ontspan op 'n stoep met 'n uitsig op Robberg. Daar is 'n braai-area op die agterstoep en parkeerplek in 'n enkel-toesluitmotorhuis. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by No 7 Orchid Lane Brackenridge Private Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Orchid-laan 7, Brackenridge Privaat Residentiële Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-laan 7, Brackenridge Privaat Residentiële Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIOzbuOmVxXRf4tqMHuNbQzCYOVnZZtLKAOFwOtN5bMTX9dBIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 7 Orchid Lane Brackenridge Private Residential Estate 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.066638336269 23.357936384795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za