Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 9 Umdloti

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jocelyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir No 9 Umdloti
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Debbie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Gesin met tieners

Had a wonderful holiday in Umdloti and will go back for sure.

We thoroughly enjoyed our stay in Umdloti and had the best view over the ocean. You can hear the waves and smell the sea. The accommodation was great and very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Debbie, thank you for taking the time to review No9 Umdloti. We are glad you enjoyed your stay by the sea. We hope to welcome you back soon. Kind regards, Hayley.

No 9 Umdloti
Sonja B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en perfekte ligging.

Waarde vir geld. Baie netjies en die see kan van elke kamer gesien en gehoor word. Die stort was 'n bietjie van 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Sonja, thank you for taking the time to review No9 Umdloti, we are glad you enjoyed your stay by the sea. We hope to welcome you back soon. Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K
Gesin met tieners

Netjies en aangenaam.

Goeie ligging en netjiese uiteensetting, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Amelia,

Thank you so much for the review and for making your booking at No9 Umdloti. We are glad you enjoyed your stay by the beach and we look forward to having you again soon! Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Scorpion D L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scorpion D L
Saam met vriende

Absolutely amazing.

One thing the monkeys are very naughty and fast keep all fruit in the fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Sol,

Thank you so much for taking the time to review and we really appreciate the five stars! You are correct about the monkeys they are super naughty, it's good advice to leave everything in the fridge!
We hope to see you again soon. Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Wentzel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel P
Gesin met tieners

Rustig, pragtige see-uitsigte.

Dit was 'n heerlike gesinsvakansie en ons het uitgerus by die huis gekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Wentzel, Thank you for taking the time to review No9 Umdloti, we are glad you enjoyed your stay and we hope to see you back soon! Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Celia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en uiters goeie diens ontvang! Die eenheid het 'n asemrowende see-uitsig en dit maak dit só gerieflik om net oor die pad te loop en jou voete in die see sand te steek.

Die eenheid is ongelooflik netjies en ons het so lekker gebly daar vir 5 aande. Van die oomblik vandat ek bespreek het via die website tot waar ek die sleutels opgelaai het, was die diens uitstekend. Die dames, Gayle en Cynthia was so behulpsaam en het alles net so gerieflik gemaak. Umdloti Cabanas No 9 sien ons verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Celia, I am so glad you had a great time in Umdloti, we will be pleased to host you again soon! We appreciate your five star review and I will definitely pass on the compliments to Cynthia at Umdloti Letting. Thank you very much. Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Jacques E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Besigheidsreis

Awesome stay. Will stay here again.

Value for money. The place is neat and clean and has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Jacques, thank you for your review. we are happy to hear that we have provided everything you needed for your trip to Umdloti. We hope to welcome you back soon. Kind regards. Gayle

No 9 Umdloti
Michelle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

10/10 vir 'n ongelooflike see-vakansie!

Die eenheid is goed geleë, goed toegerus en smaakvol versier. Kinders het die swembad geniet, en die see is reg oorkant die pad. Dis stil, mooi onderhou, en die eenheid is uitgelê om baie spasie te skep. Die 3 balkonne en kuier-areas is 'n plus. Dis slegs 'n paar minute se rit van lughawe of winkels, of dan groter sentrums in Umhlanga. Ons gaan belis weer terug! Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Michelle, we are so happy to hear you enjoyed your stay. Thanks for choosing us for your holiday and we thank you for taking the time to make a review. We hope to hear back from you soon. Kind regards. Gayle

No 9 Umdloti
Mandri S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandri S
Gesin met tieners

Rustig, veilig, skoon en netjies, vol toegerus, pragtige ligging en see-uitsig.

Die eenheid was pragtig, netjies en skoon. Vol toegerus met alles wat mens nodig het. Veilig en loopafstand van winkels en strand. Ons het ons vakansie baie geniet en lekker gebly by die eenheid. Die voordeurslot en hek was bietjie moeilik om oop en toe te sluit. En wifi het soms net sein verloor. Verder was alles perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Mandri,

Thank you for taking the time to review No9 Umdloti we appreciate the feedback and the five stars. We are so glad you enjoyed your stay we hope to see you back again soon. All the best and kind regards, Gayle.

No 9 Umdloti
Dina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met vriende

Definitief die moeite werd, omdat ons nie strandmense is nie, maar die see-uitsig is perfek. Die trappe was bietjie van 'n probleem vir my man maar sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Die trappe kan 'n probleem wees vir ouer persone en klein kinders of gestremde persone. Die apies is baie oulik maar heeltemal te slim en vakansiegangers moet die belangrikheid daarvan ernstig opneem om nie te voer nie en altyd deure en venster toe te maak. Dit kan 'n groot probleem word. Die feit dat strande nie skoon is nie is, buite jul beheer, maar ons was 10 families en almal is van mening dat ander vakansie-opsies oorweeg gaan word totdat die probleem opgelos is. Dit is baie sad. Die woonstelle is baie goed toegerus en die enigste ander geriewe wat gewoonlik 'n groot plus is (wasmasjien en tuimeldroër).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Dina, thank you so much for the 5-star review, we are very grateful. I am glad you enjoyed your stay and we hope to see you back soon. We are grateful for your comments and it is a pity that the sea was closed for swimming during your stay. I would just like to mention that for anyone reading the reviews now the beaches in Umdloti were tested independently for 12 weeks in a row, they were found to be clean and re-opened mid-December 2022. I think I can say on behalf of owners in Umdloti, that they are extremely grateful for all the support that holiday-makers bring and are welcoming guests for 2023 and beyond. Thank you so much. Kind regards, Gayle

No 9 Umdloti
Luthando B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luthando B
Saam met vriende

The apartment was beyond expectations. Will be returning.

Beautiful, Clean and well looked after. I cannot complain about our accommodation, I can only make a few suggestions. The stairs inside perhaps need a rubber sealant, 3 out of the 4 of us cut their feet. The mop falls apart when being used and the bottom plate of the oven doesn't work. Other then these small fixes, it was wonderful. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Luthando,
Thank you so much for the five-star review and for taking the time to make a review for No9 Umdloti. It is much appreciated.
We thank you for your comments, and I will definitely pass them on to the maintenance team.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
Gayle

No 9 Umdloti
Pieter D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Perfect place for a week or two getaway.

The apartment is very clean and in a good condition. Everything is functional and ready for use. The location is great. You'll be walking distance from 5-10 restaurants and you will be directly across from the beach. My only complaint would be the garage. It's very small and bigger cars will have trouble getting in and out frequently. That said, there's plenty of parking that's not covered, which was more than enough for us. Since it's still protected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Pieter,

Thank you so much for your five star review, is greatly appreciated and we are pleased to hear you enjoyed your stay. The garages are slightly on the small side unfortunately that is how they were built but I am glad to hear the alternative parking was suitable for your requirements. We hope to see you back again soon!
Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Sibusiso S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Enjoyed my stay and my family loved the view and the area is safe and quiet, thank you I’ll visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Sibusiso,

Thank you so much for the five star review we are very grateful. We are super happy that you enjoyed your stay in Umdloti! Please visit again soon. Kind regards, Gayle

No 9 Umdloti
Anthea N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection.

The apartment was perfect. Gayle was amazing. The sea views from the apartment are bbreathtaking My partner from the states loved it,so did my little toddler daughter. I ccouldn'thave chosen a better place for the three of us. I most definitely will book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Anthea,

Your five-star review is much appreciated and we are very pleased that you enjoyed your stay in No9 Umdloti. We look forward to hosting you in the near future. Safe travels! Kind regards, Gayle

No 9 Umdloti
Shaun B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met vriende

Lovely place.

Very peaceful near the sea, beautiful sunset views. We really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Shaun,
Thank you so much for taking the time to review No9 Umdloti. We are super pleased you enjoyed your stay by the beach. I am happy to hear the 1-star for customer service was an accident.
We hope to host you again soon.
Kind regards, Gayle.

No 9 Umdloti
Lucy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Gesin met klein kinders

Fantastiese woonstel op die derde vloer.

Die uitsig is asemrowend mooi. Daar is ook braaigeriewe. Baie netjies en modern. Ons kom net nie ons voertuig in die motorhuis toesluit nie omdat die motorhuis baie klein is. Daar is darem 'n hysbak wat dit makliker maak om jou tasse by die woonstel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Lucy,

Thank you so much for sharing your positive experience staying at No9 Umdloti. We hope to see you back again in the future! Kind regards, Gayle.

No 9 Umdloti
Lunga N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lunga N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, we were not happy with the steps especially having to go to another floor to use the bathroom/restroom.

Also maybe you should have someone who you arrive to to check if everything that is listed is there and not broken so that you will not be reliable for something you did not do. Plugs in the bedrooms for cell phone charging and also ironing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Thank you for choosing No9 Umdloti and appreciate the referral you sent us it is much appreciated. I apologise that the layout of the apartment was not suitable for you. Thank you also for the feedback of the checklist, I will ask the cleaners to add one in.
Your review is appreciated and I am glad the one-star for customer service was an accident.
We hope to host you again in the future.

No 9 Umdloti
Michelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Netjiese en moderne eenheid.

Baie netjies, modern en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Dawie,

Thank you so much for the kind review on No9 Umdloti, we are glad you had a great stay. Please come and visit again soon! Kind regards Gayle

No 9 Umdloti
Charmaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Fantastiese uitsigte oor die see uit elke vertrek van die cabanna]

Woorde is te min om No 9 Umdloti te beskryf. Ons het 'n wonderlike tydjie daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Charmaine,

Thank you for choosing No 9 Umdloti for your stay, we are glad you enjoyed it. We hope to see you again soon! Kind regards, Gayle.

No 9 Umdloti
Mbali M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali M
Saam met vriende

Perfect stay

The place is in a very good-looking location, safe and the view is to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Mbali,
We are so grateful for your five star review, thank you for sharing it with us and the community. It was great hosting you and we hope to see you back again soon. Safe travels.
Kind regards, Gayle.

No 9 Umdloti
Bernice T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice T
Gesin met tieners

Lovely apartment and view.

Key wasn't available on arrival at 2pm. It had been given to a TV maintenance team so we had to follow the cleaning staff to the apartment and wait for key to be located. The cleaning staff were also still busy in the apartment so we had to wait for them to finish. Inventory sheet needs to be updated as there are items on there that are no longer in the apartment after refurbishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Besigheidsreis

Spacious apartment on the beach.

Had a wonderful stay at Umdloti No9. Apartment is spacious, well equipped and perfectly situated in the Umdloti village. The view from every level is breathtaking. Do note that the apartment requires a refundable breakages deposit and signing of rules and regulations doc. This is to ensure well behave guests which ensures a pleasant experience for the whole block. Would definately recommend it if you're looking to enjoy the laid-back lifestyle of Umdloti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Deon,

Thank you so much for your review it is greatly appreciated. I am glad to hear you had a great stay, it was a pleasure to host you and I hope that you come and stay again soon.
Kind regards,
Gayle

No 9 Umdloti
Johan H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die perfekte vakansieplek. Die mooiste see-uitsig. Als skoon, netjies en stil. Net die 3 stelle trappe bietjie rof vir ouer mense. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

NABY ALLES, MOOI UITSIG EN WOONSTEL IS NETJIES EN GENOEG SPASIE

Sal weer daar bespreek, goeie waarde vir geld

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Hendrik,

Thank you so much for choosing No9 Umdloti for your holiday. We appreciate your review and we hope to host you again soon.

Kind regards,
Gayle

No 9 Umdloti
Adele W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

What you see is what you get. Very nice and quiet place. Nice and clean. Shops/restaurants walking distance from apartment.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Adele,

Thank you for your review, we are very happy that you enjoyed your stay in Umdloti. You are welcome back any time, thank you for choosing No9! Kind Regards Gayle

No 9 Umdloti
Ilse H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Die hysbak kort aandag. Ons het vasgesit, maar darem nie vir lank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Ilse,

Thank you so much for your review. I will mention to the body corporate regarding the elevator and appreciate you bringing it to our attention. We are glad you had a good stay.

Kind Regards,

Gayle

No 9 Umdloti
Bennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Fantastiese uitsig.

Ek is mal oor No 9 Umdloti, sal dit aanbeveel vir 'n klein huisgesin of bejaardes wat 'n rustige vakansieverblyf wil hê en dit is naby die lughawe en Durban self. Die strand is skoon en dit is 'n baie mooi uitsig op die see. Ek sal definitief weer by no 9 Umdloti gaan op vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Bennie,
Thank you for your review, we appreciate the time you took to give us feedback.
I am glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back in the future!
Thank you.
Kind regards,
Gayle

No 9 Umdloti
Ina S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Besigheidsreis

Baie aangename, netjiese verblyf - ideaal geleë.

Ons verblyf was baie aangenaam - die enigste tekortkoming was WiFi - aangesien dit 'n gedeeltelike werks- en vakansiewegbreek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Dear Ina,
Thank you so much for your review, we really appreciate the comments made.
Kind Regards,
Gayle

No 9 Umdloti
Mari D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Dit was 'n wonderlike belewenis! Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 9 Umdloti se terugvoer

Hi Mari,

Thank you so much for your review and choosing to stay with us in Umdloti. You are welcome back any time, we look forward to hosting you again soon!

Kind Regards

Gayle

No 9 Umdloti
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 9, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa784c5660d4ae5071a3d1303a4a0edd282a7389e93321f17596746b467692d0f3c110ae6ea463fd5c0ab87ec3fdd28e020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 441 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Cabanas, Unit number 9 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.672074 31.116454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem