Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by No-Vue Vakansie Akkommodasie | LekkeSlaap
+22
+22

No-Vue Vakansie Akkommodasie

  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13de Laan 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

No-Vue Vakansie Akkommodasie is in die kusdorp, Mosselbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë.

Verblyf is beskikbaar is 2 eenhede wat individueel versier is. Beide die eenhede is saam met die hoofhuis op dieselfde perseel geleë.

Eenheid 1: Die woonstel is die selfsorgeenheid met 'n ruim slaapkamer, 'n oopplan-sitarea, kombuis en 'n eetarea met 'n tripelstapelbed. Die woonstel het sy eie voordeur én agterdeur.

Eenheid 2: Die Lapa-kamer is langs die swembad geleë en is heeltemal privaat met sy eie ingang. Dit is 'n kamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as koffie en tee. Daar is nie 'n TV of selfsorggeriewe nie.

Daar veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Mosselbaai se hawe, Pinnacle Point-gholfbaan, De Bakke-strand en die Garden Route Casino in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir No-Vue Vakansie Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 13de Laan 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink No-Vue Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13de Laan 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMWRlYmUwLWY4NTMtNDhiMC1iOGQ0LWU0YjNmYTY1YzgyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 13th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 11:00 -34.18563388502 22.129465939186
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za