Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No11 on the River

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir No11 on the River
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Natasha B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Lovely house.

Lovely house, we enjoyed our stay very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No11 on the River se terugvoer

Thank you, Natasha. We really enjoyed having your lovely family.

No11 on the River
Marlene H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene H
Saam met vriende

Geen privaatheid en ons gedeelte van water was oorgeneem deur bure se familie.

Die foto's is misleidend, lyk of huis teen die water is en die water gedeelte wat vir ons gebruik was, is deur die bure gebruik en het ons baie ontuis gevoel. Mense wat deur ons driveway loop en die skottelgoedwasser was gemuf en ons 2 ure gevat om aartappels op die gasstoof te kook.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie E
Saam met vriende

Baie lekker blyplek vir 'n wegbreek saam met vriende.

Die blyplek is baie goed ingerig alles wat n mens nodig het, dis netjies en skoon en genoeg hitte vir die koue tye. Ons het baie lekker gebly en sien uit na 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No11 on the River se terugvoer

Thank you Nellie for your wonderful review. Hope to see you again soon

No11 on the River
Gary L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L
Saam met vriende

Really nice place. Lovely view from the patio.

Awesome place down by the river. Customer service was excellent. Could easily spend another weekend there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N
Saam met vriende

Excellent value for money.

Only issue we had was lighting at the water frontage - but other that an excellent time was had.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Die enigste probleem wat ons gehad het, was beligting teen die waterfront - maar anders as dit was dit 'n uitstekende verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met vriende

It was a great experience to stay over!

The house was well equipped. We all enjoyed the stay and thanks to staff and owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adolph M
Saam met vriende

Iets anders wat ek nog nooit beleef het.

Wens die huis het meer van van hedendaagse goed bv. 'n beter TV. Die huis kort net 'n paar 'upgrades', maar die kombuis en badkamers is almal puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No11 on the River se terugvoer

Adolf,

Thank you for the review. We are definitely going to put in a bigger TV. Please let us know what other upgrades you thought were necessary

Thanks and regards
Gail

No11 on the River
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella D
Gesin met klein kinders

Awesome stay!

The house is very well equipped. Very quiet and peaceful area. Lovely to have a lapa area, including a toilet down at the river. There is no swimming pool however we were allowed to use the Goose Bay Canyon Conference centre swimming pool which was a "life saver" - it was very very hot and we were able to cool down. Will definitely be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No11 on the River se terugvoer

Thank you Ella, for your kind words. I am so pleased that you enjoyed your stay.
Regards,
Gail

No11 on the River
Lize M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Gesin met klein kinders

Baie nice

Die plek was baie skoon met alle geriewe wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa W
Saam met vriende

Was gerieflik en goed toegerus alhoewel die ligging van die huis 'n groot teleurstelling was.

Ligging van die huis was 'n groot teleurstelling aangesien dit oorkant die pad van die rivier is en nie teenaan die rivier grens soos voorgestel op die foto's en in die naam nie. Kombuisgeriewe was goed toegerus en netjies. Anna se skoonmaakdiens was fantasties en handig. Die ondervloerse verhitting is 'n groot aanwins in die winter en die kaggel is 'n absolute wenner. Beddens was gerieflik met die warmkombers en die linne en handdoeke was netjies en vars. Die binne en buite braai-area/onthaalarea is baie gerieflik. Die huis het egter die hele naweek sleg geruik a.g.v die rioolsisteem wat nie behoorlik werk nie. Sommige van die gaste het die feit dat daar nie reëlings by parkeerarea buite is nie, gevaarlik en ongemaklik gevind. Die beheerkontroles vir beide die televisie en radio het nie na behore gewerk nie. Ons grootste teleurstelling met die huis was egter die ligging. Soos aangedui op die foto sowel as in die naam "no 11 ON the river" skep dit die indruk dat die huis aan die rivier grens alhoewel dit inteendeel oorkant die pad van die rivier gesitueer is. Die advertensie van die ligging is misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No11 on the River se terugvoer

Hi Tessa
Thank you for your constructive comments. We will in future make sure that guests know that they need to cross the road to the river. Thank you for making us aware of the drain problem - it has been fixed.
So pleased that you were warm and cosy with the underfloor and fire.
Regards
Gail

No11 on the River
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 River Pad, Vaaloewer, 5464, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz6QNEJPFyw7fnvYkKCQIP0Pz7DP51a2grSpWfkJt2hDWR0ANc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 11 River Road Vaaloewer 5464 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.739818 27.601769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem