Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No17 on Mile16

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No17 on Mile16 is geleë op die pragtige Sestienmylstrand in Yzerfontein. Dit is Suid-Afrika se langste stuk strand wat vanaf die dorp se hoofstrand tot by die begin van Weskus Nasionale Park strek.

Die dubbelverdiepinghuis met 3 slaapkamers is binne die Mile 16-strandlandgoed geleë. Daar is 2 badkamers, 1 het ’n stort en die ander een het ’n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuis is ten volle toegerus en oopplan met 'n leefarea en eetkamer. Daar is 'n klein braaikamer, KolKol-warmbad buite en 'n onderdakstoep met 'n braai en pizza-oond, asook 'n vuurput in die agterplaas. Die agterhek het 'n paadjie wat na die strand lei. Ongelukkig is die perseel nie rolstoelvriendelik nie.

Die Strandkombuis, 'n gewilde venue vir Sondagmiddagetes en troues, is binne stapafstand.

Sestienmylstrand bied geleenthede vir walviskyk vanaf September tot November en is baie gewild onder sonbaaiers. Die strand is ideaal vir vlieërbranderplankryers omdat dit dikwels baie winderig is en die lang stuk strand wat is gepas vir beginners. Daar is ook besighede wat perdryritte op die strand aanbied vir perdliefhebbers (sonsondergang of sonsopkoms). Yzerfontein is ook baie gewild onder vissermanne, branderplankryers, vlieërbranderryers en seilplankryers.

Slaapplek

’n Bespreking by No17 on Mile16 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir No17 on Mile16
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink No17 on Mile16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 20, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac21b9413cb07f9ae79cfd9c1c139767e013ec5ef1d8d94d06c0e7be0b4b504e688980fbc93e72ad78eaf92eae80f43cc21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 20 Ocean Front Quay Mile 16 Private Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.336888046101 18.162023127079