Sandton Akkommodasie by No66 Sandton Boutique Hotel | LekkeSlaap
+32

No66 Sandton Boutique Hotel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir No66 Sandton Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charles D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie gasvry.

Sal definitief weer daar tuisgaan. Dora is 'n engel, dit was absoluut 'n lekker 2 dae verblyf. Waarde vir geld.

No66 Sandton Boutique Hotel's terugvoer

Baie dankie. Ons het die boodskappe vir Dora gegee en sy waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om meneer weer terug te verwelkom!

No66 Sandton Boutique Hotel
Nick S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S
Enkelreisiger

Beautiful stay in the city.

See stars.

No66 Sandton Boutique Hotel's terugvoer

Dear Nick

Thank you for your valued comments and feedback. We are pleased you had a comfortable stay with us.
We look forward to welcoming you again in the near future.

Sandton Lodge Inanda Team

No66 Sandton Boutique Hotel
Eben V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies. Lieflike, boomryke tuin, vriendelike personeel. Sal beslis weer gebruik wanneer ek in Sandton moet wees vir besigheid.

No66 Sandton Boutique Hotel's terugvoer

Good day Eben,
On behalf of Sandton Lodge Inanda staff and management we would to thank you for your valued comment and for choosing Sandton Lodge for your accommodation while in Johannesburg. We look forward to welcoming you again in the near future.
Yours in hospitality,
Anitah Ndaba

No66 Sandton Boutique Hotel
Cecelia G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G
Besigheidsreis

Gemaklik.

Gemaklik en netjies met goeie diens en ontbyt

No66 Sandton Boutique Hotel's terugvoer

Good day,
On behalf of Sandton Lodge Inanda staff and management we would to thank you for your valued comment and for choosing Sandton Lodge for your accommodation while in Johannesburg.
We look forward to welcoming you again in the near future.
Yours in hospitality,
Anitah Ndaba

No66 Sandton Boutique Hotel
Hilton T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was impressed and it was value for money!

Awesome place! Loved it! Will go back there again.

Sarah S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah S
Besigheidsreis

Lieflike kamers met ondervloerse verhitting.

Lieflike kamers met ondervloerse verhitting en heerlike ontbyt. Al wat sleg was is dat ons nie hartlik ontvang was met aankoms nie. Ons het hulle egter nie laat weet hoe laat ons gaan kom nie. Ek sou daarvan gehou het om deur die eienaar verwelkom te word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely rooms with underfloor heating.

Lovely rooms with underfloor heating, and the breakfast was great. The only downside was that we weren't warmly welcomed upon arrival - having said that though we also didn't let them know what time we were coming. I would have liked to have been greeted by the owner at least once but that never happened.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Themba N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Themba N
Gesin met tieners

Our stay would have been better, had the WiFi worked.

Safety and location are priorities with us when looking for accomodation in our travels. There are other things that are nice to have and Sandton Lodge Inanda does have the priorities and the nice to haves.

Paul T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable accomodation.

Very obliging staff and plenty of space to unpack.

No66 Sandton Boutique Hotel's terugvoer

The management and staff of Sandton Lodge Inanda would like to thank you for your review.
We try to strive and improve our services where possible to make our guests experience a pleasant stay, so all reviews are very welcoming.

No66 Sandton Boutique Hotel
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 66, Inanda , Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LllEdBazi2ObgsdEvyTRc0rYRIRzZHWJFWIS5jXcKqZXbQkMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 66 Sixth Avenue Inanda 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.11932 28.05825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za