Noah's Arc
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Dalveen D - Des 2023
Algehele gradering
As good as home.
Noah's Arc se terugvoer
Dalveen, thank you very much for a beautiful review.
It was a pleasure hosting you.
Noah's-Arc greetings,
Yvonne van Zyl
Bianca V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly.
Noah's Arc se terugvoer
Bianca, baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n plesier om julle te verwelkom. Ek sien uit na die volgende oorslaap.
Noah's-Arc groete
Yvonne
Dirk J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar geslaap, goeie waarde vir geld!
Noah's Arc se terugvoer
Dirk, baie dankie vir julle mooi resensie ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om van hulp te wees. Sien uit na jul volgende oorslaap.
Noah's-Arc groete. Yvonne van Zyl
Johann S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, Yvonne, wat ons verwelkom en tuis laat voel het.
Noah's Arc se terugvoer
Johann,
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit opreg ,soen uit om julle weer te verwelkom.
Noah's-Arc groete
Yvonne van Zyl
Natacha R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Noah's Arc se terugvoer
Natasha,
Baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit opreg baie.
Dit was n plesier om julle as gaste te hê
Noah's-Arc groete Yvonne van Zyl
Linda R - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig en warm in 'n yskoue Bloemfontein.
Noah's Arc se terugvoer
Linda, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg,baie sterkte vir julle as gesin en familie.
Noah's-Arc groete
Yvonne van Zyl
Simeon L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en vinnige proses.
Noah's Arc se terugvoer
Simeon,
Baie dankie vir die puik resensie. Dit word opreg waardeer.
Sien uit om gou weer jul gasvrou te wees
Noah's-Arc groete
Yvonne
Maricia L - Mei 2023
Algehele gradering
Snoesig.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer baie.
Sien uit na die volgende bespreking.
Noah's-Arc groete,
Yvonne van Zyl
Anna Cs D - Mei 2023
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel vir 'n enkelreisiger, nie meer as een persoon nie.
Noah's Arc se terugvoer
Anna ,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer jou eerlikheid.
Noah's-Arc groete Yvonne van Zyl
Tjaart B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige oornag stop.
Noah's Arc se terugvoer
Tjaart, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg, laat my hart weer goed voel. Sien uit om julle weer hier te verwelkom. Noah's-Arc groete, Yvonne van Zyl
Johan W - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou.
Noah's Arc se terugvoer
Johan, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit regtig baie, julle is meer as welkom om weer Noah's-Arc te gebruik. Sien uit om jul weer te verwelkom. Groete. Yvonne
Silvija B - Apr 2023
Algehele gradering
Good place to stay.
Gerhard H - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Noah's Arc se terugvoer
Gerhard,
Dit was n groot plesier,baie dankie vir die mooi resensie dit word opreg waardeer, sien uit om jul weer te kan help.
Noah's-Arc groete
Yvonne van Zyl
Anton K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek.
Noah's Arc se terugvoer
Anton,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit opreg
Baie dankie vir die ondersteuning
Noah's-Arc groete
Dries D - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie waarde vir jou geld.
Noah's Arc se terugvoer
Dries, baie dankie vir die mooi resensie op Lekkeslaap, ek waardeer opreg. Noah's-Arc groete. Yvonne van Zyl
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese plekkie.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer baie. Noah's-Arc groete . Yvonne van Zyl
Adeline E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Ek het baie lekker daar gebly. Dit lyk presies soos die foto's.
Noah's Arc se terugvoer
Adeline, baie dankie vir die mooi resensie en goeie gradering, ons waardeer dit opreg. Dit laat my hart warm klop.
Noah's Arc groete
Yvonne
Annelize E - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Noah's Arc se terugvoer
Annelize, baie dankie vir die mooi resensie , ek waardeer dit opreg. Jy maak my hart weer warm klop. Noah's-Arc groete Yvonne
Welma V - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Noah's Arc se terugvoer
Walma,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Noah's-Arc groete, Yvonne van Zyl.
Melody F - Nov 2022
Algehele gradering
We received a very warm welcome from Yvonne on arrival.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Noah's-Arc groete,
Yvonne van Zyl
Delmarie R - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, gasvry en netjies.
Clayton R - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg, dit was ook baie lekker om n pas getroude paartjie te hê, net jammer ons het nie geweet nie.
Groete
Yvonne
Divan G - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld, en vriendelike diens. Sal beslis weer daarna toe gaan.
Marius V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig area. Veilige parkeering.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ek sal waardeer as daar voorstelle is om die diens te verbeter.
Noah's-Arc groete
Yvonne van Zyl
Stefanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Dawid M - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Noah's Arc se terugvoer
Thank you for the nice review, we do appreciate it.
Noah's Arc greetings
Yvonne van Zyl
Tewis P - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvryheid baie goed.
Noah's Arc se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die mooi resensie vir my oornag kamer.
Ek waardeer dit.
Noah's-Arc-groete
Yvonne van Zyl
Laura M - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het oornag plek gesoek voor ek by die hospitaal moes inboek baie vroeg die volgende oggend.
Kamva N - Jun 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay, customer service was exceptional and the hosts were very nice.
Noah's Arc se terugvoer
Kamva,
Thank you for taking the time to write a review for Noah's-Arc.
Looking forward to your next visit to Bloemfontein.
Noah's-Arc greetings,
Yvonne van Zyl
Pieter W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangename besoek.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit maak alles die moeite werd, en die rede om aan te gaan.
Sterkte vir julle.
Bennie B - Feb 2022
Algehele gradering
Had a great stay. Neat and clean. Host is very friendly.
Noah's Arc se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Ek waardeer dit opreg. Dit maak dit die moeite werd.
Sien uit om weer jou gasvrou te wees.
Noah's-Arc groete
Yvonne van Zyl
Leon A - Des 2021
Algehele gradering
Nice
Noah's Arc se terugvoer
Leon,
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om jul weer te sien .
Groete,
Yvonne van Zyl
Elzandré A - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie vir 2.
Noah's Arc se terugvoer
Elzandré,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit maak my hart klop om te sien jou gaste waardeer alles.
Goeie nuus om te weet jul sal weer van die oornag kamer.
Sien uit om jul weer te sien.
Noah's-Arc groete
Yvonne van Zyl
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooslaan 57, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom