10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Van Rooyens Rus Akkommodasie by Nollstalgie | LekkeSlaap
+16
+16

Nollstalgie

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langs die N9, Erf 69, Noll, 6462, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nollstalgie is 'n rustieke werkershuisie wat in selfsorgverblyf omskep is en is ideaal vir 'n gesin van 4 in die dorpie Noll.

Dié huisie beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beperkte DStv-kanale, bordspeletjies, boeke en DVD's is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer ontspan

Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en kyk uit op die berge. Daar is ook 'n groot vuurput naby die huis waar gaste onder die sterre 'n vuurtjie kan maak.

Daar is 'n winkeltjie op die plaas en 'n kafee in die dorp wat die nodigste kan voorsien. Gaste moet verkieslik hul eie vleis en kos saambring aangesien die winkels se verskeidenheid maar klein is. Uniondale is 38 km weg en George is 82 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Nollstalgie sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Nollstalgie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die N9, Erf 69, Noll, 6462, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nollstalgie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langs die N9, Erf 69, Noll, 6462, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADAkNMlOljjfPXA48fQ7Zr2iTc6ntcvbyBWfDNrp63nRC0L24xz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Off the N9 Plot 69 6462 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 15:00 -33.771763441303 22.886657773479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za