Rustenburg Town Akkommodasie by Nomalakia Gastehuis | LekkeSlaap
+10

Nomalakia Gastehuis

37 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ghwarrielaan 9, Geelhoutpark Uitbreiding 4, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nomalakia gastehuis straal 'n kwaliteit uit wat opvallend is in daardie klein titseltjies wat die onderskeid tussen 'n gewone en 'n uitsonderlike onderneming daarstel.

Elke kamer is stylvol en in verskillende temas, met onverbeterlike aandag aan detail. Om die vreugde van u verblyf verder te verhoog, bied Nomalakia die volgende dienste en geriewe:

Vyf slaapkamers vir 'n maksimum van 2 gaste (elk):

Eienskappe van die kamer:
* Alle kamers het en suite badkamergeriewe
* Privaat toegang tot alle kamers
* Geselekteerde DStv-kananle in alle kamers
* Gasteskinkbord met geriewe vir tee/koffie
* 'n Gerieflike skryftafel
* Vars gehaltelinne

Ons neem spesiale voorsorgmaatreels wat nodig is om jou veilig en gemaklik te laat voel tydens jou verblyf hier. Daarom bied ons veilige parkeerplek van die straat. Ons doen ook dagtoere en help met heen-en-weer vervoer.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Nomalakia Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ghwarrielaan 9, Geelhoutpark Uitbreiding 4, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Nomalakia Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ghwarrielaan 9, Geelhoutpark Uitbreiding 4, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzZmI5ZWE5LTk1ZDMtNDBlZS05NDUyLWUyYjNlMjNhYmZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 9 Ghwarrie Avenue Geelhoutpark ext 4 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.6644 27.213541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za