Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nona Rosa Wegbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen Heidelberg en Witsand. Die plaas is aan die oewer van die Slangrivier. Mense wat rustigheid en stilte wil geniet, sal die verblyf geniet.

Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n alkoof met 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, ketel en kookware. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is elektrisiteit vir die huis, maar die geyser werk met gas.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en besoek Witsand by Breëriviermond of omliggende dorpe.

Slaapplek

’n Bespreking by Nona Rosa Wegbreek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Nona Rosa Wegbreek
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nona Rosa Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c4c7a470438bcdc32cc8f8aaf11bade1803a620052940f5017680f7fe2d9bafb5da8fbf9d121357b5b92ebeb689510ddbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 Nona Rosa Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.240687893405 20.838113325551