Nonkosi BnB
B&B
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen 15, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R891 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nonkosi BnB is in 'n residsnsiële area in Meer En See in Richardsbaai en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Die area is omring met subtropiese plantegroei en ryk aan 'n verskeidenheid voëllewe.
Verblyf word in 'n aantal gastekamers gebied naamlik die Koningin-, Koning- en Gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met lugversorging, 'n mikrogolfoond, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Die rustige strate van meer En See is gevul met plaaslike winkels en eetplekke wat koffiewinkels, bakkerye en kitskoswinkels insluit.
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Perlemoen 15, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen 15, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom