LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nonyana River Lodge | LekkeSlaap
+18

Nonyana River Lodge

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir Nonyana River Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5
Nazareen J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nazareen J
Gesin met klein kinders

Only problem were the TV channels and wildlife.

Only had a choice of two channels and it was based on what they were watching and there was only one type of wildlife animal on the land.

Hendrik B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik B
Gesin met tieners

Beknop.

Ek het die 5-bed-eenheid bespreek. Met ons aankoms daar was ons baie teleurgesteld om te sien dat daar wel slaapplek vir 5 was maar in 'n kamer van 3 m by 3 m. Daar was skaars pakplek vir 2 mense en die 3 m x 3 m-vertrek het ook die kombuisarea ingesluit. Dit was baie beknop en ek sal dit nie aanbeveel vir meer as 3 volwassenes nie.

Trevor D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor D
Gesin met tieners

Lovely and tranquil, chalet was neat and clean.

Only spent 1 night, would definitely go back again for a longer break. Loved the atmosphere!

Nonyana River Lodge's terugvoer

Hi there. Thank you so much for your review we dearly appreciate it. We are super glad to hear that you enjoyed your stay with us and we can not wait to see you again.
Kind Regards,
Anneke

Nonyana River Lodge
Louisah M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louisah M
Saam met vriende

We were 10 elderly ladies all over 60 years for two nights.

We were given bunk beds to sleep. How can a granny climb the step ladder? Every time you need a rest you need to climb the ladder, there were no chairs in the room.

Telana C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Telana C
Gesin met klein kinders

Glad nie wat die foto's op die webtuiste wys nie.

Ek het Nonyana River Lodge gekontak om te vra van swembaddens en visvangplek. Daar is vir my gesê dat albei beskikbaar is, wat hulle nagelaat het om vir my te sê, was dat albei werkende swembaddens koue swembaddens is, so ons kon glad nie swem nie, want die water was te koud. Alhoewel ons lekker gebly het, is ek ietwat teleurgesteld in die ligging van ons chalet, ons was ver van alles af, ons was in 'n "bush camp". Die ander besoekers was luidrugtig. Die chalets is baie netjies, maar bitter klein. Die badkamer se toilet was los. Die "Bush Camp" lyk baie verwaarloos, die fotos' op die webtuiste is glad nie wat ons ontvang het nie. Ons het vroeër by Nonyana aangekom met die idee om eers dalk bietjie rond te loop en die plek te besigtig, maar Nonyana was baie tegemoetkomend en het ons toegelaat om ons bagasie af te laai in die chalet. Die chalets het air-conditioners, maar daar was absoluut geen vensters wat mens kon oopmaak vir vars lug en ventilasie nie.

Lize H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize H
Gesin met tieners

Fantasties! Sal beslis weer besoek. Pieter en sy personeel is ongelooflik behulpsaam.

Ideale oord vir 'n gesin met klein kinders en tieners! Baie veilig en die personeel is baie behulpsaam. Daar is baie om te doen of jy kan net die rustigheid van die rivier geniet.

Marianda M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marianda M
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Verwaarloos maar het potensiaal. Sal 'n goudmyn wees in die regte hande.

Jakes J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jakes J
Gesin met klein kinders

Verskriklik teleurgestel in die verblyf.

Stortdeur heeltemal weg. 5 mense en die kombuis moet in 'n area van 3,5m x 4,0 m gehuisves word. Geen broodbord. Geen wynglase nie. Geen skerp messe nie. Kombuiswasbak se drein is verstop. Tuine is vuil en verwaarloos. Totale mors van geld. Foto's is baie misleidend.

Joseph L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph L
Saam met vriende

Nice place

Enjoyed the stay at Nonyana.

Rene N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene N
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs en lekker gebly, baie dankie.

Sien sterre.

Johan F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Saam met vriende

Baie vriendelik en hulpvaardig maar was onder die indruk daar is twee kamers omdat ons 4 grootmense was.

Ek dink die is meer vir visvang geleentheid. Ons het vir 4 mense geboek en daar was net een kamer met een dubbelbed en twee enkelbedjies.

Chris S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met tieners

Veilig en baie rustig.

Personeel is baie behulpsaam om jou te akkommodeer en aan jou behoeftes te voorsien. Sal graag meer besonderhede wil sien aangaande wat alles aangebied word by die oord met prys daarby.

Nonyana River Lodge's terugvoer

Goeie Middag
Gaan kyk gerus op ons web blad.
Vriendelike Groete
Anneke

Nonyana River Lodge
Magauta N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magauta N
Saam met vriende

Best stay in my life.

I wil definitely come back. The people at reception were more than friendly. We had the best time of our lives. Thanks so much. My cousin will be there in January with her partner. Thank you, thank you.

Nonyana River Lodge's terugvoer

Good Morning,
Thank you so much. We are so happy that you enjoyed the stay with us. we can't wait to see you again. We aim to keep our clients satisfied and happy and very safely.
Kind Regards,
Anneke
Receptionist

Nonyana River Lodge
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoefontein Plaas, Deel 36, Lindequesdrift, 1900, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMDYzYTM4LTU4ZTgtNDA3NC04OWJiLWMwNWY4OTgyMmI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 4) 13 5 1 4 Farm Zeekoefontein Portion 36 1900 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.7311709066 27.615227401257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!